Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gem Accommodation on Wes

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir The Gem Accommodation on Wes
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsabe H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H

Netjiese verblyf, goed toegerus en veilig.

Vriendelike gasheer. Netjies en net wat 'n mens nodig het na 'n hele paar ure op die langpad. Beveel The Gem definitief aan en gaste kan met 'n geruste hart verblyf bespreek.

Giljein L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giljein L

Skoon, netjies en rustig.

Hoogs aanbeveelbaar! Het baie lekker gebly.

Engela S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Lieflike gastehuis. Skoon en netjies.

Het baie lekker gekuier. Die eienaar was baie vriendelik. Het lekker gebraai in sy braaiplek buite langs die swembad. Was dit warmer die dag, het ek in daai water ingespring. Alles baie aangenaam.

Frederik D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D

Heerlik gekuier.

Lekker gebly en die kamer was netjies en ruim.

Louisa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa L

Vars en skoon verblyf. Presies wat ons gesoek het.

Dennis was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer van The Gem gebruik maak.

Estie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Heerlik!

Dennis was so vriendelik en hulpvaardig dat dit 'n plesier was om daar tuis te gaan. Sal beslis weer daar bly as ons in Graaff-Reinet is.

Japie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Puik.

Gasheer was baie hulpvaardig, het ons van braaigeriewe voorsien sonder enige ekstra koste, heerlik geswem in helderskoon swambad. Baie aangename oorslaap.

Colleen D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

Another lovely stay at The Gem.

The beautiful garden setting and pool revived us after our journey. Air-conditioning also made our stay comfortable, as did the quality beds and furnishings. The host and staff were tremendous.

Danielle N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle N

Maklik en gemaklik.

Voor ons daar aangekom het, het Dennis ons alklaar laat weet of daar sou loadshedding wees en gevra of ons iets sou nodig het. Toe ons daar aankom, was die tafel gedek en als wat ons nodig gehad het om te braai, was uitgepak en reg. Die kamer was pragtig en skoon en het 'n lifesaving aircon ingehad. Sal enige tyd weer daar bly. Swembad is 'n wenner en die honde was ook heel gelukkig.

Jasper V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V

Ons was vriendelik ontvang. Dennis was behulpsaam. Eenheid was netjies met alles in wat nodig is.

Dennis het baie moeite gedoen om alles vir ons aangenaam te maak. Hy het vir ons 'n mooi tafel gedek by die braai-area, toe hy hoor ons gaan braai die aand. Die swembad en die mooi tuin skep ook 'n rustige atmosfeer. Sal beslis weer kom.

Ria L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria L

Lekker geslaap en die tuin geniet.

Alles was lekker en gerieflik dankie behalwe die TV wat slegs kinderkanaal opgehad het.

Janine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Dis was net stunning!

Vriendelike ontvangs en gereelde kontak oor aankomstye! Plekkie is stunning voel soos huisie weg van my huis! Alles wat jy wil hê en huislik. Warm gevoel!

Colleen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

Beautiful garden setting. Excellent host and value for money. Tastefully furnished.

Lovely pool and lapa with braai facilities.

Elize V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Baie netjies, mooi en gesellig.

'n Pragtige tuin en baie rustig.

Jeneane K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneane K

Baie lekker gebly!

Baie netjies en skoon gewees. Naby geleë gewees aan alles. Was daar vir die wynfees, ons kon sommer stap. Baie dankie vir Dennis wat soveel moeite gedoen het, en die heerlike beskuit.

The Gem Accommodation on Wes se terugvoer

Baie dankie Jeneane, dit was een groot plesier.
Mooi jaar verder vir julle.

The Gem Accommodation on Wes
Magda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Aangename verblyf.

Dennis is vriendelik, plekkies was netjies en skoon.

Tersia K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia K

Skoon en netjies. Groot probleem is dat daar geen water tydens beurtkrag is nie.

Probleem van geen water tydens beurtkrag is erg.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 13A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202b5726545f21bcd6b493a808b1c110fb3d7c48347c7e4b98974a44f351d8adc7927175e3882271bc95ceb50c311b11085d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 13A West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.258051139928 24.535308988191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang