Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gem Accommodation on Wes

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 13A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gem Accommodation on Wes is in Graaff-Reinet geleë en bied gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf vir 2 mense.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort en 'n toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie, tee, water en beskuit word voorsien, en die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan braaigeriewe en swembad gebruik, en parkeerplek word voorsien.

The Gem Accommodation on Wes is binne 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë, en gaste kan die dorp verken om verskeie nasionale monumente en museums te besigtig. Die area bied verskeie 4x4- en staproetes, asook visvang, kanovaart en bootvaart.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsabe H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese verblyf, goed toegerus en veilig. Vriendelike gasheer. Netjies en net wat 'n mens nodig het na 'n hele paar ure op die langpad. Beveel The Ge...
Sien meer
Des 2023
Giljein L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en rustig. Hoogs aanbeveelbaar! Het baie lekker gebly.
Aug 2023
Louisa L
Saam met lewensmaat
5.0
Vars en skoon verblyf. Presies wat ons gesoek het. Dennis was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer van The Gem gebruik maak.
Apr 2023
Engela S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike gastehuis. Skoon en netjies. Het baie lekker gekuier. Die eienaar was baie vriendelik. Het lekker gebraai in sy braaiplek buite langs die swe...
Sien meer
Apr 2023
Estie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Dennis was so vriendelik en hulpvaardig dat dit 'n plesier was om daar tuis te gaan. Sal beslis weer daar bly as ons in Graaff-Reinet is.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wesstraat 13A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Gem Accommodation on Wes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 13A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202b5726545f21bcd6b493a808b1c110fb3d7c48347c7e4b98974a44f351d8adc7927175e3882271bc95ceb50c311b11085d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 13A West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.258051139928 24.535308988191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang