The Giants Cup Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Alhoewel hout voorsien word, moet gaste asb. hul eie hout saambring. Gaste moet verkieslik ook vuuraanstekers gebruik.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie, om respekvol teenoor die bure te wees.
Geen ram- of hennepartytjies word toegelaat nie.
Die huis word nie daagliks skoongemaak nie, maar daaglikse skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word, en gaste moet dié dienste reeds 'n dag voor die tyd versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thomasstraat 49, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang