Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gift

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Dianah G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik sal aanbeveel vir oorslaap doeleindes. Dit was 'n heerlike 2 dae van rus en kuier. Alles was ons standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leané B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike kuier! Ons het so lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Agullas is op die oomblik nie vir my nie, sal eerder Struisbaai aanbeveel. Alles is daar wat jy benodig. Lekker geslaap en kon buite sit weg van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absoluut fantasties gewees. Naby alles geleë, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mooiste see water kleure, nog een skeepswrak te sien vir seker 'n besoek werd. Heerlik geslaap, lekker op die stoep koffie kuier saam met die mooiste voëls ervaar. Liz en Mike is vriendelik. Loopafstand van see. Ons beveel vir seker die verblyf in Kaap Agulhas aan wat baie mooi is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiekie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie verwelkomend gevoel. Heerlike knus mooi ingerigte kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker knus plekkie - alles was perfek! Baie lekker! Alle geriewe beskikbaar - gasvrou baie vriendelik en gaaf! Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect home from home. We thoroughly enjoyed our stay, the accommodation was perfect for us. We will definitely return in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert-john S
1 nag
4.8
Jan 2024

Luikekker kuiertjie in mooi en rustige omgewing. Kothuis is ruim en huislik ingerig. Netjies, skoon en stil. WiFi en TV met DSTV het goed gewerk. Die beddens voel al bietjie ouer maar slaap nog relatief gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naude A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Alles wat mens nodig het, is daar tot jou beskikbaar. Lekker gebly. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 29, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23333265996a1059bbbd48b1d75d897dfa6dbcb742ce93e7cb3e807994cfe9d94bd769aed849e04ffb771fc71544a2b8a84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 29 Wessels Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.82228159373 20.022882315028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang