The Giraffe House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooihoekweg 1140, Ntabamoya, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Giraffe House is op 'n privaat wildreservaat net 11 km vanaf Winterton en naby die sentrale Drakensberge geleë en bied slaapplek aan 8 gaste wat na 'n rustige toevlugsoord in die natuur soek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en en 'n suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak het. Die derde en vierde slaapkamers ihet elk 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak in die oorblywende badkamer.
Die huis spog met 'n kombuis, 2 sitareas en 2 stoepe. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Elke leefarea het gemaklike sitplek en daar is ook 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Die landgoed word deur 'n oorvloed wild, enorme akasiabome en boeiende bosuitsigte omring en is die ideale plek om by te ontspan.
The Giraffe House is naby die Sentrale Drakensberge. Daar is talle pragtige voetslaanroetes, lieflike restaurante, winkels en buite-aktiwiteite in die omgewing. Monks Cowl is net 24 km vanaf The Giraffe House en Spioenkop Natuurreservaat is 29 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Mooihoekweg 1140, Ntabamoya, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooihoekweg 1140, Ntabamoya, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang