Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glass Castle Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

Pensioenaris-aanbod

Ontvang 'n gratis bottel van die kleinhoewe se Glass Castle-olyfolie (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Stilte vanaf 23:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gooi asb. vullis in die toepaslike herwinningsdromme wat voorsien word.
Besoekers word toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël word.
Vervoer na en vanaf die lughawe kan teen 'n ekstra koste gereël word. Doen asb. voor die tyd navraag om beskikbaarheid te verseker.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: High Riding-rylaan 50, High Riding Estate, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA359a810ce84718e8d041689ef28a4d16f9e4d2ce9c81f8adf026b00869fe1f91496b72f9a5aab65678e23d6afcfccbed50c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 6) 50 High Riding Drive High Riding Estate 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.1269321584 18.90875417473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang