Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Glass House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 4A Breton Close, Tarragona, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Glass House is 'n bekoorlike tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Houtbaai. Dit bied 'n unieke en romantiese ervaring en bied 'n rustige toevlugsoord in 'n veilige landgoed, wat dit die perfekte wegbreek vir 'n paartjie maak.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n gemaklike sitarea en 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

'n Skuifdeur skei die slaapkamer van die kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite spog die kothuis met 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe, perfek om te ontspan of al fresco te eet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Terwyl die kothuis op die eienaar se perseel geleë is, word gaste volledige privaatheid verseker tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 4A Breton Close, Tarragona, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 4A Breton Close, Tarragona, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97d1c29bbe8318836845b69cab2df1285e4839e1e9a1a108d9b50be14b52e3347ce667848719b9fa4518234834523de1451b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 4A Breton Close Tarragona 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.013845124193 18.379517745929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789