The Glass House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-straat 1451, Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Glass House bied gerieflike verblyf in Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruitdam. Geleë op die rand van die Dam, spog dit met asemrowende sonsopkoms en sonsondergang-uitsigte, 'n perfekte toevlugsoord vir ontspanning.
3 gerieflik gemeubileerde kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, kasspasie, plafonwaaiers en beskik oor en suite-badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer maak oop op 'n balkon; een met 'n dam-uitsig, en die ander met berguitsigte.
Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike ruimtes, wat 'n swembad, 'n braai-area, 'n knus sitkamer en 'n eetarea het. 'n Jetty is beskikbaar vir diegene wat hul bote bring. Die eiendom bied ook veilige parkeerplek op die perseel en is gerieflik geleë ongeveer 70,2 km vanaf O.R. Tambo-lughawe.
Gaste moet asseblief daarop let dat die hele eiendom nie beskikbaar is om te bespreek nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Kingfisher-straat 1451, Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink The Glass House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-straat 1451, Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng