Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glen Stud Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Barry-straat 19, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 190 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Glen Stud Farm is in die laat 1700's gestig en bied selfsorgverblyf in Swellendam in die Overberg-distrik.

Rose in Bloom is 'n drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolf, yskas, ketel, gasstoof en oond, eetgerei en breekware, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n patio met 'n tafel en stoele.

Die ander eenheid, Drifting Dusk, is 'n 2-slaapkamer-eenheid wat tot 4 gaste akkommodeer. Die hoofkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolf, yskas, ketel, gasstoof en oond, eetgerei en breekware. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi asook veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir The Glen Stud Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Glen Barry-straat 19, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Glen Stud Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Barry-straat 19, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12896cd1c8f6782d51fcb5e904d69e9ddb15466b21ea83381f4226d5fae8f1b5ebabb1c7324f7f55bec925cb3cf6e5ddb9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 190 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 19 Glen Barry Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.008298517122 20.449152459525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang