Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glen

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R61, Blaauwater Plase, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Glen is 'n lieflike kothuis aan die voet van Naudesbergpas in Graaff-Reinet en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf aan gaste. Die kothuis is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe.

Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde en vierde slaapkamer. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gas-oond en stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

'n Slim-TV, gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir The Glen
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R61, Blaauwater Plase, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Glen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R61, Blaauwater Plase, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da32d57c30740d04b07ddc9bd43ed19ced0fd889fd4bcd24a9bd2946830d040119af0839c484923e3e33b1178c804cb12be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 R61 Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -31.978623348387 24.699355259049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang