Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glen Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very peaceful stay. Beautiful view outside the cottage and a peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

The most spectacular place with an amazing view and Gerda is phenomenal. This was amazing! Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Very relaxing, peaceful and tranquil, with a beautiful view. We had an absolutely demure stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker plek vir 'n naweek wegbreek. Plek is netjies en prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Beautiful and tranquil, a must visit. This was truly a beautiful place to stay. Other than the wonderful views, it was quiet and tranquil. Sitting on the patio watching families walk their dogs with the Helderberg Mountains in the distance really adds to the experience. The host has thought of everything so all needs are catered for. We will certainly be looking to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik. Lekker gebly by The Glen Cottage. Gerda is 'n baie vriendelike gasvrou. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crawford J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie mooi uitsig, baie mooi eiendom, goeie ligging. Goed toegerus. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantastiese verblyf, sal julle weer sien binnekort. Uitstekende waarde vir geld. Die cottage is goed toegerus met 'n wasmasjien asook 'n skottelgoedwasser. Die seep vir die skottelgoedwasser was ook voorsien, wat 'n lekker verrassing was vir ons tydjie daar. Eienaar is baie vriendelik en het ons ook gemaklik laat voel. Selfs beter as op die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Fantastic. I will do it again and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

It was lovely. The stay was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Mountain-weg 41, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc65594db4b6265bb55a6a0fa3800ad259909c6e30b63f7a9b9bdc76d704d4da005f2668ba80b431b117e11c79dfda6770b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 41 Upper Mountain Road Golden Hill 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.06489547079 18.864548746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang