Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glen Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Mountain-weg 41, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Glen Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaars se perseel in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorpie in die Helderberg-streek. Die eiendom is afgesonder deur blougombome en bied gaste oorgenoeg privaatheid in 'n rustige ruimte.

Die eenslaapkamerkothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n ingeboude kas en die leefarea het 'n dubbelslaapbank om kinders te akkommodeer. Die badkamer is en suite en het 'n stort, wasbak en toilet; daar is ook nog 'n ingeboude kas.

Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n 4-sitplektafel en 'n muurgemonteerde TV.

'n Onderdak buitelug-vermaakarea is langs die huis geleë en beskik oor 'n braai-area en 'n piekniektafel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir The Glen Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Upper Mountain-weg 41, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Glen Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Mountain-weg 41, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc65594db4b6265bb55a6a0fa3800ad259909c6e30b63f7a9b9bdc76d704d4da005f2668ba80b431b117e11c79dfda6770b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 41 Upper Mountain Road Golden Hill 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.06489547079 18.864548746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang