The Golf House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Marnoch 19, St Francis Links, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Golf House bied selfsorgverblyf en is op die veilige St Francis Links Landgoed in St Francisbaai. Die perseel is die ideale basis om die winkel se besienswaardighede te verken.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en het 4 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Die kombuis is ten volle toegerus met toebehore om kos mee te kook.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 8, kaggel en 'n bank. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat spog met stoepmeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.
Gaste kan die Links-klubhuis gebruik en kan ook afslag kry op 'n potjie gholf gedurende die verblyf.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Port Marnoch 19, St Francis Links, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink The Golf House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Marnoch 19, St Francis Links, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap