Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Good Earth Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie karaktervolle, sonderlinge selfsorgkothuis is uit 'n plaasstal omskep. Dit bied manjifieke uitsigte oor die inheemse woud en berge in The Crags, sowat 15 minute se ry vanaf die gewilde kusdorpie Plettenbergbaai.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n dubbelbed op die solder bo en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word ook voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Deborah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Good Earth Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2130f146c8b6017f9be6cf97e4614d56abd4699e27ea99847bd8cf5f226c213d456f02bc54f1eed4c102f8413e35f07265b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Askop Road The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9724557 23.4714809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang