The Good Earth Villa 2
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R7 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Good Earth Villa 2 bied luukse selfsorgverblyf met 'n manjifieke uitsig oor die inheemse woud en berge in The Crags. Dit is ongeveer 15 minute se ry vanaf die gewilde kusdorp Plettenbergbaai. Die verblyf is die ideale basis vanwaar gaste die pragtige natuurlike omgewing kan verken. Dit sluit strande en eko-aktiwiteite wat hierde deel van die Tuinroete so 'n gewilde vakansiebestemming maak in.
Die smaakvolle villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, leefarea en privaat swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en die derde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n kaggel.
Glasdeure lei na 'n stoep wat op sy beurt lei na 'n houtdek met 'n vuurput en lang swembad. Hier kan gaste die uitsig oor die woud en berge geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Deborah Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang