Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Goose Nest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Goose Nest is selfsorgwoonstel vir 2 gaste wat op die eienaar se perseel in Struisbaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf binne 450 m vanaf die strand en naby ander geriewe. Die woonstel is ook 'n kort entjie se ry van verskeie binne- en buitelugaktiwiteite af.

Die woonstel is volledig gemeubileer en is op die grondvloer geleë. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met die DStv Premium-boeket, terwyl die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. In die leefarea is daar 'n yskas-vrieskas kombinasie, stoof, en ingeboude kaste asook 'n 4-sitplek tafel en 2 gemakstoele. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.

Gaste is welkom om op die patio te ontspan met braaigeriewe om van te gebruik. Parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sune H
5.0
Skoon, netjies en baie gerieflik. Dit was fantasties! Net wat ek nodig gehad het, baie dankie!
Sep 2024
Wynand D
Besigheidsreis
5.0
Lekker, rustig en veilig. Baie lekker gebly, sal weer teruggaan.
Mei 2024
Charlene E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Sal enige tyd weer boek. Baie lekker gebly. Baie vriendelike huismense en het ons sommer welkom laat voel. Plek was skoon en veilig.
Feb 2024
Mart V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek kan The Goose Nest volkome aanbeveel. Ons het so heerlik gebly in "The Goose Nest", Struisbaai. Baie skoon, alles wat mens nodig het vir 'n selfsor...
Sien meer
Feb 2024
Peter E
Saam met lewensmaat
5.0
All good. Flat on the bottom right of the photo. It was fine and served the purpose of our visit. It was small but comfortable, and one...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Netta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Goose Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5725295367b052443293bf03dd84c8f9691bb5b4751f75caeba19ac4c709d36387d98ed1a6b3852ec3a6d9aec2d4d52d193?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 23 Church Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.799081038945 20.04590546627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang