The Graaff-Reinet Suites
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Karien D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon. Lekker geslaap.
Caro P - Des 2023
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker oornag. Die kamer en.
Riaan K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, die badkamer is groot en die dubbel stort was great.
Heinrich E - Mrt 2024
Algehele gradering
100%.
Leana H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur Lize en oor alles ingelig.
Frane V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Ursula S - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese en gemaklike plek.
Chrisma B - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable and spacious.
Chanel W - Okt 2023
Algehele gradering
Voel soos tuis.
Chantelle K - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornag vir wanneer jy reis.
Ané C - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim en skoon.
Melissa K - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Alles baie mooi en netjies.
Reinhard F - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en vriendelik.
Karen V - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Anel W - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het 'n baie lekker aand oornag.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Liewe Anel, so baie dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dit op reg.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Liza Slabbert
Danel L - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Beste Lourens, baie dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dit ongelooflik baie.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Liza Slabbert
Rencia V - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Kate N - Apr 2022
Algehele gradering
The Graaff-Reinet Suites are highly recommended!
Lizane O - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike oornag verblyf!
Lees meerGaynor D - Jan 2022
Algehele gradering
Tannie Liza het ons baie goed ontvang en gerus gestel.
Michael D - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf was baie goed en Lisa het ekstra moeite gedoen om ons te help nadat ons voertuig probleme gehad het. Baie dankie vir jou behulpsaamheid.
Antonio Y - Sep 2022
Algehele gradering
The room set-up was perfect for our requirement.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Dear Antonio, thank you so much for taking the time to write such a wonderful review.
I really do appreciate your kind words. Looking forward to welcoming you back soon.
Kindest Regards,
Liza Slabbert
Anodi G - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Carla P - Mrt 2022
Algehele gradering
Onbeplande oornag.
Mitch L - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker stil omgewing.
Leoni S - Des 2021
Algehele gradering
Definitief hoog aanbeveel!
Izelcke B - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Willem C - Nov 2021
Algehele gradering
Perfek
Marie F - Okt 2021
Algehele gradering
Die netjiesste en skoonste plekkie waar ek nog gebly het.
Neilton W - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Etienne D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Louis R - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties! Vriendelike mense.
Zani T - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Sunette M - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike oorbly.
Belinda T - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons was op ons honeymoon en ons eerste stop was in Graaff-Reinet. Beste stop.
Ancois S - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Ben M - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het The Graaff-Reinet Suites uitgekies as oornagverblyf.
Riana V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige skoon verblyf.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Hallo Riana, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek is bly ons kom die karavaan ook huisves. Baie dankie vir die wonderlike resensie, ek waardeer dit opreg. Sien julle gou weer. Dankie, Liza.
Celeste V - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvry.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Liewe Celeste
Baie dankie vir die pragtige resensie, dit laat my altyd trots voel oor wat ek en my span doen. Julle is altyd welkom.
Groete
Liza
Ian G - Des 2019
Algehele gradering
Was uiters aangenaam, wonderlike ontvangs uiters ruim en netjiese kamer met alles wat jou hart begeer.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Liewe Ian, dankie vir hierdie mooie resensie. Dit is altyd vir my ongelooflik spesiaal om te lees hoe elke gas hul ervaring by The Graaff-Reinet Suites geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Ek dra jou boodskap aan die hele span. Weereens baie dankie. Groete, Liza.
Louise S - Jun 2019
Algehele gradering
Was vreeslik skoon en aangenaam.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
So baie dankie Louise ek is so dankbaar vir die mooiste aanbeveeling. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom. Baie dankie en groete, Liza Slabbert
Lucas P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker groot kamer met groot stort gasvrye en vriendelike eienaar
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Baie dankie Lucas, dit was so lekker om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Liza
Engela V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Christo S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en als wat ons nodig het.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Beste Riette,
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Liza
Attie A - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Wonderlik Anthony, dit was so lekker om julle te verwelkom. Ek hoop om julle weer te sien. Groete, Liza Slabbert.
Chris L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Liewe Chris
Baie dankie, dis ons trots om slegs die beste vir ons kliënte te gee.
Julle is altyd welkom.
Groete
Liza Slabbert
Lionel C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie oulik en verwelkomend.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Baie dankie Lionel, sien uit na julle terugkeer. Groete, Liza Slabbert.
Corrie V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Baie dankie Louise, dit is vir my so wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. Ek sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Liza.
Elsabe P - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut aangenaam!
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Beste Elsabe, dit was so lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit maak al die hardewerk die moeite werd. Julle is altyd welkom, tot volgende keer.
Groete
Liza
Claudie E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi en smaakvol.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Baie dankie Claudie, dit was so lekker om julle by die Graaff-Reinet Suites te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Marlou B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens!
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Beste Marlou, dankie vir die mooi resensie. Ek sien vreeslik uit na julle volgende kuier. Groete Liza
Maryke V - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Baie dankie Maryke, dit was so lekker om julle te ontmoet en te akkomodeer. Sien uit na julle volgende kuier. Groete Liza
Angela S - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Thank you for your review Angela, it is much appreciated. We have already made a plan and we hope to see you again. Regards, Liza Slabbert.
Adele A - Sep 2018
Algehele gradering
Clean and comfortable to overnight. Met all requirements.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Dearest Adele, thank you for your review. It is always much appreciated. I will definitely look into some of your ratings. Thank you for your honest words. Regards, Liza Slabbert.
Janus J - Mei 2018
Algehele gradering
Baie luuks.
The Graaff-Reinet Suites se terugvoer
Dankie vir jou eerlike terugvoering Janus, ek waardeer dit baie. Bly om te hoor jy was aangenaam verras. Kom gerus weer.
Groete
Liza
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang