Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Graaff-Reinet Suites

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir The Graaff-Reinet Suites
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karien D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Netjies, skoon. Lekker geslaap.

Ons het lekker gebly. Sou graag meer van die dorpie wil sien, maar was toe op Sondag, soos die museum.

Caro P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro P

Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker oornag. Die kamer en.

Die kamer en badkamer is baie ruim en uiters netjies. Heerlike beskuit saam met die koffie 'n bonus.

Riaan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Baie lekker plekkie, die badkamer is groot en die dubbel stort was great.

Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Die area is mooi en veilig.

Heinrich E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich E

100%.

Ja, net oornag maar was goed toegerus, skoon, netjies, alles perfek.

Leana H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana H

Baie vriendelik ontvang deur Lize en oor alles ingelig.

Die ligging is in 'n baie veilige omgewing. Lieflike tuin en buitesitplek. Ongelukkig het dit gereën, so kon ons nie regtig daarvan gebruik maak nie. Die beddegoed is heerlik snoesig en daar is genoeg handdoeke. Die stort was 'n groot treffer vir die kleintjies. Sal definitief weer daar oornag en beveel dit aan vir enige iemand wat in Graaff-Reinet wil oornag.

Frane V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frane V

Baie netjies en goed ingerig.

Vriendelike ontvangs met aankoms. Skoon, netjies en alles wat mens benodig vir 'n aand of twee se oorbly.

Ursula S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Skoon, netjiese en gemaklike plek.

Alles was baie skoon en netjies. Het alles gehad wat ons nodig gehad het in die groot, ruim plek. Lekker warm, groot stort en beddens. Sal dit definitief weer gebruik.

Chrisma B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisma B

Comfortable and spacious.

Beautiful room, clean, spacious, and had everything we needed for our one-night stay. We will definitely return.

Chanel W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel W

Voel soos tuis.

Ons het 2 aande gebly en met die aankoms was ons hartlik ontmoet en verwelkom. Baie mooi, netjies en ruim. Ons sal definitief weer daar bly as ons in Graaff-Reinet is.

Chantelle K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle K

Baie goeie oornag vir wanneer jy reis.

Gelukkig. Jy het niks meer nodig vir 'n oornag wanneer jy reis nie.

Ané C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané C

Netjies, ruim en skoon.

Liza het absoluut die ekstra myl geloop vir ons gesin en ons het heerlik gebly! Sal enige tyd aanbeveel.

Melissa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K

Baie vriendelike ontvangs. Alles baie mooi en netjies.

Baie lekker geslaap! WiFi was baie gerieflik. My man kon werk en kinders was gelukkig.

Reinhard F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard F

Aangenaam, skoon en vriendelik.

Het twee nagte tuisgegaan by The Graaff-Reinet Suites om die Camdeboo National Park te gaan besoek, Valley of Desolation en Nieu Bethesda

Karen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Gemaklike verblyf.

Lekker gebly in ons groot kamer en groot badkamer. Vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig het vir kort verblyf.

Anel W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel W

Ons het 'n baie lekker aand oornag.

Baie gemaklike bed met lekker, warm beddegoed.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Liewe Anel, so baie dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dit op reg.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Liza Slabbert

The Graaff-Reinet Suites
Danel L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel L

Waarde vir jou geld.

So gemaklik en gasvry ontvang.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Beste Lourens, baie dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dit ongelooflik baie.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Liza Slabbert

The Graaff-Reinet Suites
Rencia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Perfek vir oornag.

Die kamer is baie ruim en perfek vir oornag verblyf. Sal definitief weer daar bly.

Kate N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate N

The Graaff-Reinet Suites are highly recommended!

It is beautiful and so clean. What a lovely and comfortable stay! Will definitely use them again. Liza's hospitality was so warm and welcoming, nothing was too much!

Lizane O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane O

Lieflike oornag verblyf!

Ek sal beslis weer by Liza bespreek! Alles was netjies en smaakvol toegerus - alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Sy het tot vir ons 'n groot kan gesuiwerde water gehad omdat die water nie altyd drinkbaar is nie. Sy het ook vir ons die baba-bad uitgedra. Daar is 'n pragtige dubbelstort, maar ek dink dit is oorbodig en 'n bad en 1 stort sou 'n beter opsie gewees het. Ek dink jy sal ook vrek koud kry in die winter in daardie groot stort. Daar was oorgenoeg handdoeke, swemhanddoeke en komberse. Ons het gebraai en die "kombuiskas" het alles gehad wat ons nodig gehad het. Gaste moet wel let daarop dat dit net 'n kas met breekware, yskas, ketel en mikrogolf is, en nie 'n aparte kitchenette nie. So jou vuil skottelgoed is deel van jou kamer en die spasie raak dan beknop. Maar dit is immers oornagverblyf! Ons het heerlik gekuier.

Gaynor D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor D

Tannie Liza het ons baie goed ontvang en gerus gestel.

Skoon, ordentlik vriendelik en alles om jou gemaklik te maak. Ons het regtig 'n rustige en veilige tyd daar spandeer. Baie dankie vir dit, Tannie Liza, en ook nog 'n lekker bederf wat vir ons ingewag het. Ons kuier graag weer daar in die toekoms.

Michael D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael D

Verblyf was baie goed en Lisa het ekstra moeite gedoen om ons te help nadat ons voertuig probleme gehad het. Baie dankie vir jou behulpsaamheid.

Sien sterre.

Antonio Y - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonio Y

The room set-up was perfect for our requirement.

I will definitely choose The Graaff Reinet Suites for my next visit in Graaff Reinet. The room is spacious and need, not to talk about the beautiful morden bathroom! Sliding door opens almost on the pool, the peace and quiet atmosphere of the small town is food for the soul.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Dear Antonio, thank you so much for taking the time to write such a wonderful review.
I really do appreciate your kind words. Looking forward to welcoming you back soon.
Kindest Regards,
Liza Slabbert

The Graaff-Reinet Suites
Anodi G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anodi G

Heerlik rustig.

Graaff-Reinet Suites is 'n lekker rustige rusplekkie. Daar is 'n swembad en tuinarea waar mens kan ontspan en die woonplek is gemaklik ingerig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly!

Carla P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P

Onbeplande oornag.

Verkeersomstandighede op die N1 het ons genoodsaak om ander pad te ry en moes op kort kennisgewing slaapplek kry. Al het ons onverwags opgedaag, is ons vriendelik ontvang en 'n voorbereide kamer aangebied. Alles was skoon en baie gerieflik.

Leoni S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Definitief hoog aanbeveel!

Wat 'n wonderlike verrassing, absoluut pynlik netjies, ekstra moeite met die kleinste dingetjie! Eienaar is 'n pragtige mens! Baie dankie ons het sommer tuis gevoel.

Izelcke B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelcke B

Excellent.

People are friendly.

Mitch L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch L

Lekker stil omgewing.

Vriendelike gasvrou - Laat jou sommer tuis voel.

Willem C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Perfek

Geen klagtes nie - die gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Marie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Die netjiesste en skoonste plekkie waar ek nog gebly het.

Vriendelike gasvryheid.

Neilton W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neilton W

Awesome.

We were received with professionalism and made us feel at home instantly.

Etienne D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Baie netjies en vriendelik.

Eienaar was baie vriendelik en verblyf was baie netjies.

Louis R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis R

Fantasties! Vriendelike mense.

Baie vriendelike mense, skoon plek met lekker spasie vir die kinders.

Zani T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T

Amazing.

Presies soos die foto's. Mooi, gerieflik en aanbeveelbaar!

Sunette M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette M

Lieflike oorbly.

Ons het heerlik oornag hier op pad na die kus. Die eenheid is pragtig en stylvol, netjies en skoon. Die gasvrou, Liza, is vriendelik en baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid is ruim en het 'n lieflike badkamer en alles wat mens nodig het, tot braaigeriewe. Ons sal graag weer terugkeer hierheen.

Belinda T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T

Ons was op ons honeymoon en ons eerste stop was in Graaff-Reinet. Beste stop.

Sien sterre.

Ancois S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois S

Netjies en ruim.

Die swembad wat tot ons beskikking was, is lekker, veral met kinders. Die kamer is ruim en netjies. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Groot ruim erf met gras beskikbaar. Ek sou voorstel dat daar dalk later 'n wasbak in die kamer ingesit word vir skottelgoed, asook 'n tweeplaatstofie vir basiese kosmaak doeleindes. Maar verder was ons baie tevrede met als.

Ben M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben M

Ons het The Graaff-Reinet Suites uitgekies as oornagverblyf.

Die gasvrou (Liza) het ons vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Dis 'n baie gerieflike eenheid met alles wat jy benodig daarin, baie netjies en goed ingerig. Die gevoel van veiligheid is ook dadelik gekry en ons kon rustig in 'n lekker stil woonbuurt oornag. Sal definitief weer daarvan gebruik maak. Goeie waarde vir geld!

Riana V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Pragtige skoon verblyf.

Hierdie is werklik 'n pragtige plek met alles binne van uitstaande gehalte. Gasvrou is baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Ons sal beslis weer van Graaff-Reinet Suites gebruik maak.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Hallo Riana, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek is bly ons kom die karavaan ook huisves. Baie dankie vir die wonderlike resensie, ek waardeer dit opreg. Sien julle gou weer. Dankie, Liza.

The Graaff-Reinet Suites
Celeste V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Gasvry.

Ontvangs en die verblyf was uit die boonste rakke.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Liewe Celeste
Baie dankie vir die pragtige resensie, dit laat my altyd trots voel oor wat ek en my span doen. Julle is altyd welkom.

Groete
Liza

The Graaff-Reinet Suites
Ian G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G

Was uiters aangenaam, wonderlike ontvangs uiters ruim en netjiese kamer met alles wat jou hart begeer.

Ons is baie welkom laat voel en goed ontvang deur die eienaar Liza. Die kamer is iets om oor opgewonde te raak, uiters luuks, superskoon en van ruim nie eers te praat nie. Grootste stort en badkamer nog, voorwaar 'n plek waar ek altyd na sal teruggaan. Uitstekend, hele ervaring is vyf-ster.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Liewe Ian, dankie vir hierdie mooie resensie. Dit is altyd vir my ongelooflik spesiaal om te lees hoe elke gas hul ervaring by The Graaff-Reinet Suites geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Ek dra jou boodskap aan die hele span. Weereens baie dankie. Groete, Liza.

The Graaff-Reinet Suites
Louise S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Was vreeslik skoon en aangenaam.

Besonders skoon en gerieflik. Beveel hulle heelhartig aan.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

So baie dankie Louise ek is so dankbaar vir die mooiste aanbeveeling. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom. Baie dankie en groete, Liza Slabbert

The Graaff-Reinet Suites
Lucas P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas P

Baie lekker groot kamer met groot stort gasvrye en vriendelike eienaar

Sien sterre.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Baie dankie Lucas, dit was so lekker om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Liza

The Graaff-Reinet Suites
Engela V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Baie netjies en skoon.

Die verblyf was baie aangenaam. Mooiste badkamer en alles baie skoon en netjies. Liza baie vriendelik en swembad om af te koel was 'n bonus. Kan enige tyd aanbeveel.

Christo S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie netjies en als wat ons nodig het.

Baie netjiese verblyf met als wat ons nodig het en genoeg spasie met kinders.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Beste Riette,

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Liza

The Graaff-Reinet Suites
Chris L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Baie aangenaam.

Baie dankie vir die aangename oornag, dit is aangenaam om in 'n super skoon slaapplek in te stap met kraakvars linne. Voorspoed Liza.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Liewe Chris
Baie dankie, dis ons trots om slegs die beste vir ons kliënte te gee.
Julle is altyd welkom.
Groete
Liza Slabbert

The Graaff-Reinet Suites
Attie A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie A

Fantasties.

Die ontvangs was baie welkomend, ons het sommer tuis gevoel.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Wonderlik Anthony, dit was so lekker om julle te verwelkom. Ek hoop om julle weer te sien. Groete, Liza Slabbert.

The Graaff-Reinet Suites
Lionel C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel C

Baie oulik en verwelkomend.

Vriendelik en beleefd, sal weer kom kuier.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Baie dankie Lionel, sien uit na julle terugkeer. Groete, Liza Slabbert.

The Graaff-Reinet Suites
Corrie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Uitstekend

Beslis 5 ster gehalte met 'n uitstekende gasvrou.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Baie dankie Louise, dit is vir my so wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. Ek sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Liza.

The Graaff-Reinet Suites
Elsabe P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Absoluut aangenaam!

Hierdie goed toegeruste gastehuis het alles wat jou oornagverblyf 'n aangename ervaring maak, o.a. kraakvars linne, veilige parkering en is super skoon.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Beste Elsabe, dit was so lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit maak al die hardewerk die moeite werd. Julle is altyd welkom, tot volgende keer.

Groete
Liza

The Graaff-Reinet Suites
Claudie E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie E

Baie mooi en smaakvol.

Kamers is baie mooi en smaakvol.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Baie dankie Claudie, dit was so lekker om julle by die Graaff-Reinet Suites te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.

The Graaff-Reinet Suites
Marlou B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlou B

Baie vriendelike diens!

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs! Die kamer was baie netjies en presies wat beloof is. Ons sal enige tyd weer daar bly.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Beste Marlou, dankie vir die mooi resensie. Ek sien vreeslik uit na julle volgende kuier. Groete Liza

The Graaff-Reinet Suites
Maryke V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Wonderlik!

Wat 'n wonderlike plekkie om te kom afpak na 'n lang dag se ry. Alles en nog meer in die mooie plekkie! Dankie Lisa vir jou vriendlikheid!

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Baie dankie Maryke, dit was so lekker om julle te ontmoet en te akkomodeer. Sien uit na julle volgende kuier. Groete Liza

The Graaff-Reinet Suites
Angela S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela S

Wonderful.

Just a heater would have made it perfect. Clean, wonderful host.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Thank you for your review Angela, it is much appreciated. We have already made a plan and we hope to see you again. Regards, Liza Slabbert.

The Graaff-Reinet Suites
Adele A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele A

Clean and comfortable to overnight. Met all requirements.

Good and comfortable place to stop for a rest that meets all requirements.

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Dearest Adele, thank you for your review. It is always much appreciated. I will definitely look into some of your ratings. Thank you for your honest words. Regards, Liza Slabbert.

The Graaff-Reinet Suites
Janus J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janus J

Baie luuks.

Eerste indruk was nie so goed nie a.g.v. ligging en gebou buite, maar dit is baie veilig en die kamer is baie luuks, groot en gemaklik. Was baie beïndruk!

The Graaff-Reinet Suites se terugvoer

Dankie vir jou eerlike terugvoering Janus, ek waardeer dit baie. Bly om te hoor jy was aangenaam verras. Kom gerus weer.

Groete
Liza

The Graaff-Reinet Suites
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5r6mZnawrzPKjlipFZOla2o1DbXajT0AMgPfdti4w2aYTIMqQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 27 Oliver Dippenaar Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.258439802526 24.530842602253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang