Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Graaff-Reinet Suites

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karien D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjies, skoon. Lekker geslaap. Ons het lekker gebly. Sou graag meer van die dorpie wil sien, maar was toe op Sondag, soos die museum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caro P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker oornag. Die kamer en. Die kamer en badkamer is baie ruim en uiters netjies. Heerlike beskuit saam met die koffie 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker plekkie, die badkamer is groot en die dubbel stort was great. Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Die area is mooi en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich E
1 nag
4.4
Mrt 2024

100%. Ja, net oornag maar was goed toegerus, skoon, netjies, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leana H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie vriendelik ontvang deur Lize en oor alles ingelig. Die ligging is in 'n baie veilige omgewing. Lieflike tuin en buitesitplek. Ongelukkig het dit gereën, so kon ons nie regtig daarvan gebruik maak nie. Die beddegoed is heerlik snoesig en daar is genoeg handdoeke. Die stort was 'n groot treffer vir die kleintjies. Sal definitief weer daar oornag en beveel dit aan vir enige iemand wat in Graaff-Reinet wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frane V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie netjies en goed ingerig. Vriendelike ontvangs met aankoms. Skoon, netjies en alles wat mens benodig vir 'n aand of twee se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Skoon, netjiese en gemaklike plek. Alles was baie skoon en netjies. Het alles gehad wat ons nodig gehad het in die groot, ruim plek. Lekker warm, groot stort en beddens. Sal dit definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisma B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Comfortable and spacious. Beautiful room, clean, spacious, and had everything we needed for our one-night stay. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Voel soos tuis. Ons het 2 aande gebly en met die aankoms was ons hartlik ontmoet en verwelkom. Baie mooi, netjies en ruim. Ons sal definitief weer daar bly as ons in Graaff-Reinet is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Baie goeie oornag vir wanneer jy reis. Gelukkig. Jy het niks meer nodig vir 'n oornag wanneer jy reis nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5r6mZnawrzPKjlipFZOla2o1DbXajT0AMgPfdti4w2aYTIMqQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 27 Oliver Dippenaar Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.258439802526 24.530842602253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang