Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Graaff-Reinet Suites

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Graaff-Reinet Suites is in die pragtige dorpie Graaff-Reinet geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat wil oorslaap of wegbreek.

Hierdie moderne suite het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n dubbelstort, wasbak en toilet. Die suite het 'n sitarea met 2 leerstoele en 'n TV teen die muur. Die suite het verder 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met stoele en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karien D
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon. Lekker geslaap. Ons het lekker gebly. Sou graag meer van die dorpie wil sien, maar was toe op Sondag, soos die museum.
Jan 2024
Caro P
Gesin met tieners
5.0
Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker oornag. Die kamer en. Die kamer en badkamer is baie ruim en uiters netjies. Heerlike beskuit saam met die...
Sien meer
Des 2023
Riaan K
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker plekkie, die badkamer is groot en die dubbel stort was great. Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Die area is mooi en veilig.
Des 2023
Leana H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelik ontvang deur Lize en oor alles ingelig. Die ligging is in 'n baie veilige omgewing. Lieflike tuin en buitesitplek. Ongelukkig het dit ...
Sien meer
Okt 2023
Frane V
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en goed ingerig. Vriendelike ontvangs met aankoms. Skoon, netjies en alles wat mens benodig vir 'n aand of twee se oorbly.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Graaff-Reinet Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5r6mZnawrzPKjlipFZOla2o1DbXajT0AMgPfdti4w2aYTIMqQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 27 Oliver Dippenaar Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.258439802526 24.530842602253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang