Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Granadilla

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubert-straat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Granadilla is 'n knus kothuis met 'n privaat ingang wat aan die agterkant van die hoofeiendom in die hartjie van Montagu geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir oornagverblyf aangesien hierdie afgesonderde kothuis 'n rustige omgewing met 'n privaat tuin bied.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Verder is daar 'n leefarea met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie spasie het ook 'n dagbed wat geskik is vir 'n kind en is beskikbaar op versoek en vooraf gereël. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie kothuis maak oop op 'n privaat binnehof en tuinruimte met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n oggendkoffie te geniet terwyl hulle na die voëls luister. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel, beveilig deur 'n hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Joubert-straat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubert-straat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b76687eff0de1f21833fdc14cf6ca76f13c32abbaa0290d28ab971413c605d80fa43dc2a94de20542682a666f4e10df719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 37 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.784557580021 20.123369161971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang