Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grand Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elisebet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende kwaliteit en gehalte in alle fasette. The Grand het sy naam oortref! Ons het baie lekker gebly en sal die hotel oral aanbeveel. Die dekor van elke kamer in die hotel is pragtig. Die afwerking van alles is net van die beste gehalte. Die ontbyt en aandete was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
The Grand Hotel
Dear Elisebet, Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Grand Hotel. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Grand Hotel Team

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was so aangenaam, ons het nog 'n aand gebly! Die gasheer en vrou het absoluut alles in hulle vermoë gedoen om ons kuier so aangenaam moontlik te maak. Die ontbyte was heerlik, aanete te smaaklik vir woorde. Die kamers so gerieflik ingerig. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
The Grand Hotel
Aan Gerhard Dit klink absoluut wonderlik! Dit is so goed om te hoor dat die gasheer en vrou soveel moeite gedoen het om julle kuier so aangenaam moontlik te maak. Dit lyk as of die ontbyte heerlik was en die aandete ongelooflik smaaklik. Dit is ook goed om te weet dat die kamers so gerieflik was en dat die personeel vriendelik en hulpvaardig was. Dit klink na 'n heerlike ervaring! Groete Die Grand Hotel

Alexandra S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Excellent stay. Beautifully restored building. Delicious food. Friendly, helpful staff. Very comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mandy
The Grand Hotel
Dear Alexandra Thank you for your wonderful feedback! We're delighted to hear that you enjoyed our beautifully restored building, delicious food, and found our staff friendly and helpful. It's great to know that your room was very comfortable as well. We look forward to welcoming you back soon! Regards The Grand Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R4 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 025
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White-straat 28, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b2301a650c54153e307bb0d0cddd7402590b4ab2e472d72212bd6823d32a12a0d4f1c785d6b0b73e764f6ac5264afd774b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 025 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 28 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.800366 19.881769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang