Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grandeur

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir The Grandeur
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Prisca T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prisca T

Like home.

It was wonderful, most welcoming, safe, comfortable, friendly, and affordable prices. Our breakfast was super delicious.

The Grandeur se terugvoer

Thank you Prisca. It was such a privilege to have had you as our honoured guest. Come back soon. The Grandeur.

The Grandeur
Estelle H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H

Net wat ek nodig gehad het.

Alles was netjies en die kamer asook badkamer was baie ruim.

Nonhle M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhle M

The owners are so friendly and they went all out to provide an excellent service.

The place is nice and I can recommend to friends. When you there you feel that you are part of the family.

Ivan M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan M

Eienaars van die plek is baie nice mense. Vra altyd of alles reg is. En ontbyt is puik.

Daar is nie WiFi by hulle soos op die lys aan gedui nie. En die DStv is ook net 1 kanaal wat mens kan kyk. Verder is dit 'n wonderlike plek. Gasvryheid en als was lekker.

Mr & Mrs Kubheka P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr & Mrs Kubheka P

Good stay.

We had had such a superb stay at The Grandeur, a warm welcome when we arrived and the place was beautiful. We also enjoyed the breakfast. Everything perfect. I will surely go back again!

Simon H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon H

Fantasties.

The Grandeur is definitief die moeite werd. Sal enige iemand aanbeveel. Beste diens en pragtige fasiliteite.

Corrie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Huis weg van die huis.

Gert en Sanette, julle was 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Die ontbyt was heerlik. Ons het baie lekker by julle gebly. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

Sharlene G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sharlene G

Oukei.

Was aangenaam, net nie lekker om die heeltyd gesê te word wat om te doen hoe om dit te doen, ek meen is vakansie, nie koshuis, waar om te parkeer hoe om te parkeer, en elke oggend dieselfde ontbyt...verder mooi mense.

Kowie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kowie V

Dit was aangename, netjiese en rustige verblyf.

Vir ons doeleindes was dit goed om by The Grandeur tuis te gaan. Die akkommodasie was smaakvol, netjies en skoon. Die gasvrou het moeite gedoen om 'n feestelike atmosfeer te skep in die eetkamer. Gepas vir die feesseisoen. Die ontbyt was meer as voldoende en die gasheer en gasvrou was uiters tegemoetkomend en vriendelik.

Dennis J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis J

Brilliant and friendly.

They made us feel at home. Home away from home.

The Grandeur se terugvoer

Thank you for the wonderful review. The same can be said of you as our honoured Guests and hope to welcome you again in the near future.
Blessings for 2019.
Grandeur Greetings
Gert & Sannette

The Grandeur
Annatjie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Dit was fantasties wonderlike mense

Die plek is asemrowend. Wonderlike eienaars en baie gasvry. Sal die plek vir enigiemand aanbeveel.

The Grandeur se terugvoer

Baie dankie Annatjie vir jou dierbare woorde, en jy was 'n wonderlike Gas.
Kom assebief weer!!!
Gert en Sannette.

The Grandeur
Ruan G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan G

Fantasties, baie vriendelike eienaars. Gasvry en niks is moeite.

Wonderlike uitsig en die kamers is goed uitgerus met alles wat benodig kan word. 'n Huis weg van die huis.

The Grandeur se terugvoer

Baie dankie vir julle gunstige en "kind" woorde. Dit was so lekker om julle as ons Gaste te gehad het en julle was net 'n plesier.
Hoop ons sien julle gou weer.
Grandeur Groetnis
Gert & Sannette

The Grandeur
Marga D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marga D

Netjies.

Netjies. Geen WiFi soos geadverteer op blad.

Marietjie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Dit was ongelooflike verblyf met 'n pragtige uitsig oor die see.

Uitstekende gasheer en vrou. Baie lekker ontbyt elke oggend. Sal The Grandeur aanbeveel. Baie dankie Gert en Sanette.

The Grandeur se terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar, julle was fantastiese gaste. Mag ons weer so bevoorreg wees om julle te ontvang!

Grandeur Groetnis
Gert en Sannette

The Grandeur
Antionette C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette C

Dit was baie aangenaam en baie vriendelik.

Die verblyf was baie aangenaam en baie gasvry gewees. Die kamers en badkamers is baie skoon en baie spoggerig en sal dit definitief vir enige een aanbeveel.

Werner G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G

Baie lekker.

Die eienaars het ons baie welkom laat voel van dag een af. Baie aangename mense. Die gastehuis self is baie mooi, groot, netjies en skoon. Genoeg plek in een kamer vir 2 volwassenes en 'n kleintjie.

The Grandeur se terugvoer

Hi Werner,
Baie dankie vir julle pragtige woorde en dit was so aangenaam om julle as ons gaste te kon hê. Ons hoop om julle weer te verwelkom en wens julle 'n geseënde en voorspedige 2018.
Grandeur groetnis,
Gert en Sannette

The Grandeur
Antoinette D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D

Baie netjiese, goed toegeruste en huislike verblyf.

Ons het in 'n gesinskamer vir 3 mense gebly. Baie netjies, skoon en goed toegerus. Stil area, paar minute se ry van die strand af. Eienaars gee persoonlike diens en is baie gasvry. Dankie Gert en Sanette.

The Grandeur se terugvoer

Beste Antoinette,

Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms as ons ge-eërde gaste te hê.

Grandeur Groetnis,
Gert en Sannette

The Grandeur
Lafras L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lafras L

Wonderlike, huislike atmosfeer.

Was altyd net 'n plesier om daar te bly. Gert en Sanet gaan uit hul pad uit om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die gastehuis het 'n besonder huislike atmosfeer wat jou so tuis laat voel.

Maricka M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maricka M

Kort, maar lekker.

Goeie waarde vir geld, baie vriendelike mense en 'n lekker ontbyt. Sal beslis langer as een nag daar wil bly volgende keer.

Gerhard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Net wat ons nodig gehad het.

Baie rustig, netjiese verblyf en baie mooi uitsig. Gert en Sannette het uit hulle pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Ons het die tydjie hier baie geniet, sal weer so maak.

Herman S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Fantastiese uitsig en baie goeie waarde vir geld.

Gert en Sanette is fantastiese gashere wat dit vir 'n vakansieganger baie gerieflik en ontspannend maak. Die veiligheid van jou voertuig is egter nie baie goed nie.

Tracey P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey P

Wonderful hosts.

Wonderful hosts. Comfortable accommodation. Exceptional breakfasts. Clean and welcoming.

Darius M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darius M

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie welkom gevoel en 'n baie lekker ontbyt geniet in die oggende.

Dana G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dana G

Was very relaxing.

Good service and lovely breakfast.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYTc1YjViLThiNjktNDNkYy05NjUwLWNkOTRiNTdlNzU4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 48-50 Entombeni Drive Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.05678157284 30.867051223543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang