Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grandeur

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Prisca T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Like home. It was wonderful, most welcoming, safe, comfortable, friendly, and affordable prices. Our breakfast was super delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannette
The Grandeur
Thank you Prisca. It was such a privilege to have had you as our honoured guest. Come back soon. The Grandeur.

Estelle H
1 nag
4.0
Sep 2021

Net wat ek nodig gehad het. Alles was netjies en die kamer asook badkamer was baie ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nonhle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

The owners are so friendly and they went all out to provide an excellent service. The place is nice and I can recommend to friends. When you there you feel that you are part of the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Eienaars van die plek is baie nice mense. Vra altyd of alles reg is. En ontbyt is puik. Daar is nie WiFi by hulle soos op die lys aan gedui nie. En die DStv is ook net 1 kanaal wat mens kan kyk. Verder is dit 'n wonderlike plek. Gasvryheid en als was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr & Mrs Kubheka P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Good stay. We had had such a superb stay at The Grandeur, a warm welcome when we arrived and the place was beautiful. We also enjoyed the breakfast. Everything perfect. I will surely go back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Fantasties. The Grandeur is definitief die moeite werd. Sal enige iemand aanbeveel. Beste diens en pragtige fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Huis weg van die huis. Gert en Sanette, julle was 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Die ontbyt was heerlik. Ons het baie lekker by julle gebly. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2019

Oukei. Was aangenaam, net nie lekker om die heeltyd gesê te word wat om te doen hoe om dit te doen, ek meen is vakansie, nie koshuis, waar om te parkeer hoe om te parkeer, en elke oggend dieselfde ontbyt...verder mooi mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kowie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2019

Dit was aangename, netjiese en rustige verblyf. Vir ons doeleindes was dit goed om by The Grandeur tuis te gaan. Die akkommodasie was smaakvol, netjies en skoon. Die gasvrou het moeite gedoen om 'n feestelike atmosfeer te skep in die eetkamer. Gepas vir die feesseisoen. Die ontbyt was meer as voldoende en die gasheer en gasvrou was uiters tegemoetkomend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dennis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Brilliant and friendly. They made us feel at home. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannette
The Grandeur
Thank you for the wonderful review. The same can be said of you as our honoured Guests and hope to welcome you again in the near future. Blessings for 2019. Grandeur Greetings Gert & Sannette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYTc1YjViLThiNjktNDNkYy05NjUwLWNkOTRiNTdlNzU4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 48-50 Entombeni Drive Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.05678157284 30.867051223543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang