The Grandeur
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Grandeur is 'n gastehuis en konferensiesentrum in Amanzimtoti in Durban. Dit is perfek vir korporatiewe- en vakansiereisigers wat opsoek is na 'n rustige wegbreekplek naby aan die aksie.
Daar is 6 slaapkamers by The Grandeur met koningingrootte-beddens met en suite-badkamers met 'n bad, wasbak en toilet. Die kamers sluit geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n balkon met 'n wonderlike uitsig oor die branders en die vallei. Vir die sakelui bied die gastehuis 'n konferensie-venue wat oor al die nodige geriewe beskik om enige transaksie te beklink en kan tot 80 afgevaardigdes akkommodeer.
Gaste kan die volle Engelse ontbyt geniet en gebruik maak van die braai- of spit-braaigeriewe. Daar is ook 'n groot swembad waarin gaste kan afkoel op die warm somersdae of hulle kan op die stoep ontspan en klets. The Grandeur is net 20 minute se ry vanaf Durban se middestad af en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite binne en buite. Gaste kan gaan snorkel, in die winkels ronddwaal en verskeie vermaaksentrums besoek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sannette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Grandeur het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang