Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grandeur

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Grandeur is 'n gastehuis en konferensiesentrum in Amanzimtoti, Durban. Perfek vir besigheids- of ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby 'n verskeidenheid aksies.

Verblyf by The Grandeur beskik oor 6 slaapkamers wat koningingrootte-beddens het en en suite-badkamers met 'n bad, wasbak en toilet. Dié kamers sluit ook geriewe in soos 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n balkon met pragtige uitsigte oor die brekers en vallei. Vir die sakemanne bied die gastehuis 'n konferensielokaal, wat die meeste geriewe het wat nodig is om enige verkryging te sluit, en kan tot 80 afgevaardigdes huisves.

Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt, braai of spitbraaigeriewe geniet, asook 'n groot swembad om in af te koel op daardie warm somersdae, en 'n gemeenskaplike sitkamer en buitedek om te ontspan en kuier. The Grandeur is gerieflike 20 minute se ry vanaf Durban sentraal, en 'n verskeidenheid buitemuurse en binnenshuise doendinge kan 'n kort entjie se ry weg geniet word, soos snorkel, inkopies en verskeie vermaaklikheidsplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Grandeur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYTc1YjViLThiNjktNDNkYy05NjUwLWNkOTRiNTdlNzU4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 48-50 Entombeni Drive Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.05678157284 30.867051223543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang