The Grange 3
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 92B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Grange 3 is net 30 m van die strand af, en stapafstand (net 5 minute) van winkels, restaurante en die hoofstrand af.
Die hoofslaapkamer het 'n kluis vir jou persoonlike items en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het enkelbeddens. Linne word voorsien, maar bring asb. jou eie handdoeke. Alle kamers het dakwaaiers.
Die volledig toegeruste kombuis het 'n oopplan-opset met 'n toonbank, stoele en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met DStv-hotelpakket.
Daar is 'n groot patio met braai en ongelooflike uitsigte van die warm Indiese Oseaan. Die kompleks het 'n swembad. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 92B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Grange 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 92B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal