The Grange 8
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Vereiste dokumente:
1. 'n Afskrif van ID / Paspoort
2. Bewys van verblyf (indien SA burger)
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls
Nie ingesluit in die tariewe nie:
Breekskadedeposito van R1000.
Linnefooi van R400 - slegs van toepassing vir 2 nagte se verblyf.
Dit is 'n residensiële kompleks met 'n geen geraasbeleid.
Besprekings van gaste onder die ouderdom van 25 word nie sonder toesig toegelaat nie.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae en besprekings vir 2 nagte uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, braaigeriewe, en vee en mop van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 92, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang