The Green Bough
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Maranda J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n snoesige nagrus. Veilige area, vars en baie gerieflik.
The Green Bough se terugvoer
Hello Maranda, dit was so lekker om julle te ontmoet en so dankbaar dat jul snoesig kon ontspan in die koue winter van die Vrystaat. Hoop om jul gou weer te sien.
Patricia N - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaapwandeld.
The Green Bough se terugvoer
Patricia, dit was net 'n plesier om julle te huisves en julle was uitsoek gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Burrie G - Jun 2024
Algehele gradering
Puik verblyf. Quite welkom.
The Green Bough se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Burrie. Ons is dankbaar ons kon aan jou 'n warm en veilige slaapplekkie gee, in die middel van ons koue Vrystaat. Hoop om jou gou weer te sien. Gastehuise het bedagsame en vriendelike gaste soos jy nodig.
Belinda V - Jun 2024
Algehele gradering
Ons beste verblyf in 'n gastehuis.
The Green Bough se terugvoer
Belinda, baie dankie vir die allerpragtigste kommentaar. Ons is baie dankbaar dat julle tevrede was en lekker gekuier het. Ons vertrou dat ons weer die geleentheid sal kry om julle te ontvang. Julle was stergaste. Groete, Lynette
David L - Sep 2024
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Christel T - Jul 2024
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, baie gerieflik, skoon en veilig.
The Green Bough se terugvoer
Christel, dankie vir jou positiewe kommentaar en dat jy tevrede was, en meer gekry het as wat jy verwag het. Persoonlike diens is vir ons baie belangrik en ook die veiligheid van ons gaste en hul voertuie, daarom het ons 'n alarm- en beams-stelsel geïnstalleer wat die gaste self moet aktiveer sodra hul in die eenheid is.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang