Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Bough

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Green Bough is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Riebeeckstad in die Vrystaat en bied verblyf wat ideaal vir sakereisigers is of gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek.

Die eenheid het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel vir 2 gaste. Die sitarea langs die kombuis het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid het ook 'n braai-area, 24-uur-sekuriteit, 'n privaat ingang en 'n lieflike tuin. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Welkom is ongeveer 10 km vanaf Riebeeckstad en spog met die Goldfields Mall waar daar 'n Nu Metro en MediClinic is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Green Bough
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Gaste dink The Green Bough het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb878f0022691301fd801ea43acc51ca7dbf695de1087f4ce765ca8b87f710f9b1f2cce750a030ee8107c6f4295aafb93489e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 123 Jasons Way Riebeeckstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.920591010511 26.817200949896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang