The Green Bough
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
-
Vanaf
R1 100R733 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Green Bough is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Riebeeckstad in die Vrystaat en bied verblyf wat ideaal vir sakereisigers is of gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek.
Die eenheid het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n enkelbed vir 'n kind onder 14 jaar in die sitarea.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel vir 2 gaste. Die sitarea langs die kombuis het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi word voorsien.
Die eenheid het ook 'n braai-area, 24-uur-sekuriteit, 'n privaat ingang en 'n lieflike tuin. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Welkom is ongeveer 10 km vanaf Riebeeckstad en spog met die Goldfields Mall waar daar 'n Nu Metro en MediClinic is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
- Gaste dink The Green Bough het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeeckstad Welkom Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang