The Green Gecko
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chaniti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en alles wat nodig is, is beskikbaar.
Cayla O - Jul 2024
Algehele gradering
Stil en baie veilig.
Christel O - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Courtenay T - Jul 2024
Algehele gradering
Ons is definitief uitgerus na ons kuier in die Kaap!
Jacques E - Jun 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rassie R - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en gasvryheid altyd baie goed!
Nairen C - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker.
Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en 'n baie oulike eenheid.
Anneline N - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename paar dae.
Dinette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly.
Rudolf J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek en my vrou het dit vreeslik geniet.
Petra K - Jan 2024
Algehele gradering
Plek is wonderful.
Jerome J - Jul 2024
Algehele gradering
Was ok.
Orayn S - Jan 2024
Algehele gradering
Fresh start to the new year.
Kobus E - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie nagrus in 'n stil buurt na 'n lang dag.
Hanko S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Meagan M - Jan 2024
Algehele gradering
A perfect place for a relaxing getaway.
Jaco M - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker blyplek in die strand.
Bonita H - Des 2023
Algehele gradering
Perfectly peaceful.
Joey L - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
L B - Okt 2023
Algehele gradering
Mooiste plek. Goeie ligging.
Caytlin B - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, peaceful, netjies.
Chelsey K - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Roderick W - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Anneline N - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en 'n puik gasvrou.
The Green Gecko se terugvoer
Hi Anneline,
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Groete
Chaniti
Moegamat-amin G - Aug 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful, very nice.
The Green Gecko se terugvoer
Hi Moegamat,
So nice having you here.
Please visit again.
Regards
Chaniti
Alethea V - Jul 2023
Algehele gradering
Veilige hawe wat voel soos tuis.
Mario P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goed uitgeruste eenheid. Diens was uitstekend.
Elridge S - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome place to be for a quiet stay away.
Charmonique B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Janet T - Apr 2023
Algehele gradering
Dis huis ver van jou huis.
Pierre L - Apr 2023
Algehele gradering
Ideaal geleë om die draai van die strand.
Wanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Knus en netjies.
Maryke M - Apr 2023
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plekkie.
Elaine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Super skoon 5-ster-akkommodasie.
Barend K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
The Green Gecko se terugvoer
Baie dankie Barend. Dit was lekker om julle te ontvang. Kom kuier weer.
Frans B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fees om by The Green Gecko te bly, voel soos ons eie plek.
Cecilia M - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike mense en als was net perfek.
Claudia B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Caylem P - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Michelle G - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing, friendly welcome and stay.
Ocean D - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie goed ontvang. Die plek was netjies.
Isak W - Sep 2023
Algehele gradering
It was an absolute pleasure to stay at The Green Gecko.
Rassie R - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Angela V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig goeie ontspanning. Gasvryheid.
Susan V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangename kuierervaring.
Monashra J - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Patricia J - Jun 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Kegan J - Aug 2023
Algehele gradering
I had a great stay, location is central. Beach and shopping center is close by.
Monashra J - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Anzea L - Des 2023
Algehele gradering
Clean, friendly, close to the beach, affordable.
Verdine W - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was regtigwaar baie lekker.
Karl V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was baie tevrede, dankie.
Johan E - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful stay.
Leona J - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Lekker privaat en sommer tuis gevoel. Eienaar is amazing.
Mudathier D - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable home away from home.
Damien R - Des 2022
Algehele gradering
Felt right at home. Will definitely recommend to anyone.
Micheala J - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Edmund T - Nov 2022
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
Denrico C - Okt 2022
Algehele gradering
Very cozy, very beautiful and very private.
Henry H - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar tuis te gaan.
Leon J - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en gerus.
Grizelda V - Jul 2022
Algehele gradering
Dis die ideale plek om weg te breek van alles.
The Green Gecko se terugvoer
Dankie Grizelda. Kom kuier weer.
Joachim T - Apr 2022
Algehele gradering
Fasiliteite, veilige parkering, binnenshuise dekor warm en huislik.
Nanette F - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, privaat. Als wat jy nodig het.
The Green Gecko se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asseblief weer.
Johanavin D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig fantasties.
Camoren T - Mrt 2022
Algehele gradering
Stil, rustig, gesellig en gemaklik.
Margo L - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike plek om te oornag.
Nellerie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
The Green Gecko se terugvoer
Dankie Nellerie. Kom kuier seblief weer.
Groete
Chaniti
Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Monique G - Feb 2022
Algehele gradering
Super-oulik!
Lizelle S - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
The Green Gecko se terugvoer
Dankie Lizelle
Kom kuier asseblief weer.
Groete, Chaniti.
Lizelle I - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was ons tweede keer en dus baie lekker rustig.
Deon G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie veilige plekkie en mooi netjies en skoon.
Susie N - Jan 2022
Algehele gradering
Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was baie gemaklik.
Jon F - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful and chilled.
Marion P - Des 2022
Algehele gradering
Really a peaceful stay, very cosy and feels at home.
Dana F - Okt 2022
Algehele gradering
Voertuig is veilig, veilige omgewing, naby seefront.
Mark F - Mrt 2022
Algehele gradering
Great accommodation and a friendly welcome!
Melinda D - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, privaat, gerieflik en klinies.
Jonathan G - Jan 2022
Algehele gradering
It suited us well.
Jodene M - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, value for money, home away from home.
Shemema A - Jan 2022
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our time.
Nicole R - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek.
Semone W - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker.
Terence A - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker daar.
Edwina S - Jan 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Wilna M - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig en rustig, jou huis weg van die huis af.
Moegamat-amin G - Des 2021
Algehele gradering
Calm and peaceful.
Vanessa W - Nov 2021
Algehele gradering
Quiet, relaxing and wonderful for a getaway to clear your mind and body.
Lizelle I - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
The Green Gecko se terugvoer
Dankie Lizelle. Sal so lekker wees as julle weer kom kuier.
Groete
Joy B - Okt 2021
Algehele gradering
Privaat, netjies, veilig en naby strand.
Gerry J - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely.
Tracey L - Sep 2021
Algehele gradering
Oornag, na 'n lekker verjaarsdagkuier.
Carla H - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing.
Erna J - Mei 2021
Algehele gradering
We enjoyed a lovely one-night stay in this beautiful, creatively decorated space in a quiet neighbourhood.
Johann V - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en baie netjies.
Lihle B - Jun 2021
Algehele gradering
Most comfortable, will most definitely go there again!
Tamsen G - Mrt 2021
Algehele gradering
Die beste vakansiehuis.
The Green Gecko se terugvoer
Baie dankie Tamsen. Kom kuier asseblief weer.
Thomas K - Sep 2021
Algehele gradering
Die Green Gecko is groot genoeg vir 2 mense wat net wil slaap en eet daar.
Jodene M - Jan 2021
Algehele gradering
Peace and quiet.
Gerrit D - Aug 2021
Algehele gradering
Alles sou goed gewees het, maar die bed is so hol gelê, oud, gedaan, goor verby. Geskok om op so 'n bed te slaap op webtuisre se goedgekeurde plekke.
Marina F - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Janine M - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome stay! Neat and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome verblyf! Netjies en stil.
Sal The Green Gecko hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brendan J - Des 2020
Algehele gradering
Puik diens, altyd bereid om uit te help. Goeie veiligheid.
Brendan J - Des 2020
Algehele gradering
Puik diens, altyd bereid om uit te help. Goeie veiligheid.
Tracey F - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful and very relaxing.
The Green Gecko se terugvoer
Thank you Tracey. What a pleasure to have you there. Please visit again soon.
Barend D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gemaklike plekkie en vriendelike diens.
The Green Gecko se terugvoer
Dankie Barend. Kom kuier weer.
Robert G - Mrt 2020
Algehele gradering
Was just what we needed, a pleasant place to sleep while we were at a conference in Somerset West.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was net wat ons nodig gehad het, 'n aangename slaapplek terwyl ons op 'n konferensie in Somerset-Wes was.
Was nogal warm, maar ons is dadelik van 2 waaiers voorsien. Altyd iemand wat naby is om elke vraag te beantwoord. Baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Janel V - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese verblyf met die vriendelikste ontvangs.
The Green Gecko se terugvoer
Dankie Janel. Dit was so lekker om julle te ontvang. Kom kuier weer.
Ghillian F - Feb 2020
Algehele gradering
Het die kuier baie geniet.
Pg D - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
The Green Gecko se terugvoer
Dankie Petrus. Kom gerus weer.
Alet R - Des 2020
Algehele gradering
Alles onder een dak met veilige parkering!
Lawrence O - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en stil plekkie. Baie netjies.
Rochelle F - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
The Green Gecko se terugvoer
Dankie Rochelle. Baie bly julle het lekker kuier.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Emerson S - Des 2019
Algehele gradering
Neat, safe and tastefully decorated.
The Green Gecko se terugvoer
Thank you Emerson. Hope you visit again in future. Safe travels home.
Ina V - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam!
Percy D - Des 2019
Algehele gradering
Beste naweek ooit.
Marli B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies!
The Green Gecko se terugvoer
Baie dankie Marli.
Jannie L - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek.
Marietjie D - Sep 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Rayleen A - Sep 2019
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Nicolaus D - Jul 2019
Algehele gradering
Prakties en baie gemaklike blyplekkie.
Lydia M - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely place, perfect for our needs.
Chris T - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
The Green Gecko se terugvoer
Baie dankie.
Cherie E - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en mense was baie vriendelik en behulpsaam.
Brink V - Apr 2019
Algehele gradering
Was presies wat ons wou gehad het!
Natasha B - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Peter M - Nov 2019
Algehele gradering
We had a great stay, and all the attributes received 99% only because nothing is perfect.
Nathalie H - Des 2018
Algehele gradering
Perfek!
Gerhard R - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename skoon en gerieflike verblyf baie sentraal geleë.
Andrew W - Mei 2018
Algehele gradering
Werklikwaar gasvry, skoon, professioneel.
Hennie S - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklike, bekostigbare verblyf.
Shawn F - Jun 2018
Algehele gradering
Pleasant and very comfortable.
Sharifa N - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike bly!
Delano H - Jul 2018
Algehele gradering
Baie snoesig en goed vir 'n wegbreek.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang