Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Gecko

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chaniti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 137 resensies vir The Green Gecko
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacqueline V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Rustig en alles wat nodig is, is beskikbaar.

Heerlik gebly. Alles wat nodig is in die eenheid. Die stortwater en stroom was heerlik na 'n lang dag. Die eenheid was skoon en netjies. Ons voertuig was veilig in 'n motorhuis. Area is stil en ons kon heerlik rus. Sal beslis weer daar oorslaap.

Cayla O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayla O

Stil en baie veilig.

Dit was 'n asemrowende tyd. Rustig en veilig. Ons het baie lief geraak vir die plek.

Christel O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel O

Heerlik.

Ons het eers teen 21h00 daar opgedaag. Gasvrou het heeltyd met my gekommunikeer oor toegang tot die gastehuis. Baie beïndruk met die plekkie vir 3. Alles is daar wat jy benodig vir oornag of selfs 'n naweek. Baie lekker geslaap.

Courtenay T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtenay T

Ons is definitief uitgerus na ons kuier in die Kaap!

Ons het dadelik tuis gevoel by The Green Gecko. Dit is 'n netjiese plekkie wat ons beslis sal aanbeveel vir wanneer jy met vakansie gaan. Die eienaars is vriendelik en gee nie om te help as jy vrae het nie.

Jacques E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly en gaan vir seker weer daar bly.

Rassie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie R

Waarde vir geld en gasvryheid altyd baie goed!

Gasvryheid altyd goed! Veilig en gerieflik! Waarde vir geld! Baie sentraal! Baie lekker gebly!

Nairen C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nairen C

Lekker.

Ek het 'n lekker tyd gehad en die gasvrou was baie vriendelik.

Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Uitstekende waarde vir geld en 'n baie oulike eenheid.

Die plek was ideaal vir ons om baie sentraal in Strand te oornag. Het ons verwagtinge oortref, baie netjies en goed ingerig. Ook baie veilig met 'n toesluit motorhuis tot jou beskikking. Vriendelike diens en goeie waarde vir geld! Sal beslis weer in die toekoms gebruik maak van die lekker plekkie.

Anneline N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N

Aangename paar dae.

Heerlik gebly. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Veilige parkering was 'n bonus! DSTV 'n pluspunt. Alles wat jy nodig het, was daar.

Dinette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinette L

Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly.

Sien sterre.

Rudolf J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J

Ek en my vrou het dit vreeslik geniet.

Ek het inderdaad baie lekker gebly en sal definitief weer gaan kuier. Met sulke vriendelike en behulpsaamheid sal ek vir seker weer gaan kuier.

Emelia Petra K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia Petra K

Plek is wonderful.

Dit is by die see jy kan loop. Mense is ongelooflik vriendelik, plekkie is skoon, netjies en so privaat.

Jerome J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome J

Was ok.

Was very nice. Only needs to change the mattress, it's very hard.

Orayn S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Orayn S

Fresh start to the new year.

Vriendelike verwelkoming. Ontspanne tuisgevoel. Lieflike kuier gehad. Sal weer enige tyd so maak!

Kobus E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Goeie nagrus in 'n stil buurt na 'n lang dag.

Sien sterre.

Hanko S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanko S

Baie goeie ervaring.

Baie stil omgewing. Baie privaat. Waarde vir geld. Het lekker gebly.

Meagan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meagan M

A perfect place for a relaxing getaway.

Amazing cozy place to stay.

Jaco M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Lekker blyplek in die strand.

Oylike gastehuis. Volledig toegerus vir self catering en braai.

Bonita H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita H

Perfectly peaceful.

Had an awesome stay, very quiet, very relaxing, friendly service. Will definitely go again.

Joey L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, rustig en privaat. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

L B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L B

Mooiste plek. Goeie ligging.

Heerlik mooi. Alles wat nodig is. Puik.

Caytlin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caytlin B

Veilig, peaceful, netjies.

Sal beslis The Green Gecko aanbeveel vir ander. Netjiese plekkie, veilige parkering. Goeie gasvryheid vanaf die gasvrou. Die plekkie is naby die strand en dus baie rustig. Ons het dit geniet.

Chelsey K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsey K

Beautiful place.

Lovely place and quiet. Lovely and friendly owner.

Roderick W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick W

Peaceful.

Perfect spot to go and relax.

Anneline N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N

Skoon, netjies, veilig en 'n puik gasvrou.

Aangename verblyf! Veilige toesluitparkering is 'n pluspunt! Sal dit beslis weer gebruik.

The Green Gecko se terugvoer

Hi Anneline,
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Groete
Chaniti

The Green Gecko
Moegamat-amin G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moegamat-amin G

Relaxing and peaceful, very nice.

We had a wonderful time in our own space, peaceful and relaxing.

The Green Gecko se terugvoer

Hi Moegamat,
So nice having you here.
Please visit again.
Regards
Chaniti

The Green Gecko
Alethea V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alethea V

Veilige hawe wat voel soos tuis.

Na 'n baie onaangename ervaring by 'n ander slaapplek het Green Gecko se eienaar ons verwelkom binne 'n uur. Alles was skoon en netjies met stukkies detail (soos daardie pragtige skuifdeur!) wat waarlik soos huis laat voel. Dis plek is ook vreeslik bedagsaam ingerig. Daar is alles wat jy moontlik kan nodig hê om die kombuis en selfs 'n ordentlike haardroër. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Mario P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario P

Baie goed uitgeruste eenheid. Diens was uitstekend.

Sal enige tyd hierdie bestemming aanbeveel. Netjies, skoon en baie ontspanne atmosfeer met uitstekende diens.

Elridge S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elridge S

Awesome place to be for a quiet stay away.

We loved the place and went there for a second time.

Charmonique B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmonique B

Baie gerieflik en rustig.

Dit is gerieflike plekkie vir ontspanning en stiltetyd. Als was tot ons beskikking en die eienaar is baie behulpsaam sou jy iets kort. Hulle help graag, ek sal weer gaan.

Janet T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T

Dis huis ver van jou huis.

Veilige parkering.

Pierre L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Ideaal geleë om die draai van die strand.

Baie oulike en gemaklike verblyf vir klein gesin. Baie skoon, privaat en is naby die strand. 'n Definitiewe aanbeveling.

Wanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Knus en netjies.

Dit was 'n baie aangename plekkie. Waarde vir geld.

Maryke M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

'n Juweel van 'n plekkie.

Ons het heerlik gebly in hierdie woonstelletjie. Chaniti en Ryno was baie behulpsaam en vriendelik. Die see is naby en die Strand is 'n wonderlike plek om by die see te spandeer, asook naby aan ander plekke geleë. Ons sal weer daar gaan kuier!

Elaine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Super skoon 5-ster-akkommodasie.

Was baie vriendelik ontvang. Baie skoon, netjies en veilig. Goed ingerigte plekkie met alles wat mens nodig het. Waarde vir geld. Sal The Green Gecko sterk aanbeveel.

Barend K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K

Baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies en baie mooi. Kunsmense sal mal hieroor wees. Absoluut die geld werd.

The Green Gecko se terugvoer

Baie dankie Barend. Dit was lekker om julle te ontvang. Kom kuier weer.

The Green Gecko
Frans B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Dit was 'n fees om by The Green Gecko te bly, voel soos ons eie plek.

The Green Gecko het alles wat jy nodig het, die plek binne is vol liefde en vrede sonder woorde en ons voel so tuis, ons wou nie ry nie, die plek is 'n fees.

Cecilia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

Wonderlike mense en als was net perfek.

Wegbreek was fantasies het elke oomblik geniet van aankoms net 'n jammerte ons moet terugkeer, maar naweek was net lekker.

Claudia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Baie gerieflik.

Baie kunstige dekor, huislik en verwelkomend. Goed toegerus en ideaal geleë. Ventilasie is effens problematies en 'n nuwe matras en goeie kussings sal die plek in 'n heel ander klas plaas.

Caylem P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylem P

Fantastic.

Atmosphere was very nice and quiet.

Michelle G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Amazing, friendly welcome and stay.

Perfectly central.

Ocean D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ocean D

Was baie goed ontvang. Die plek was netjies.

Sal definitief teruggaan vir nog 'n kuier. Alles wat ons sou nodig hê was daar en 'n klein geskenkie. Garage, braai en elektriese komberse was 'n bonus. Alles is stapafstand van waar jy bly. Hoogs aanbeveel!

Isak W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak W

It was an absolute pleasure to stay at The Green Gecko.

Would definitely recommend the place to anyone who wants to be in a safe and relaxed environment. But overall an awesome place to visit.

Rassie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie R

Waarde vir jou geld!

Goeie kliëntediens!

Angela V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

Rustig goeie ontspanning. Gasvryheid.

Dit was baie lekker om by "The Green Gecko" te bly. Ons was goed ontvang, het als gehad in die woonstel wat ons nodig sou kry. Die plek was baie netjies en ons het definitief die privaatheid geniet. Ek sal "The Green Gecko" beslis aanbeveel veral vir getroude paartjies.

Susan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Baie aangename kuierervaring.

Die gasvrou was baie gasvry en ons was baie vriendelik ontvang. Die plekkie was mooi skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar in die eenheid.

Monashra J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monashra J

Awesome.

Very friendly and helpful. The place is very cozy and clean.

Patricia J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia J

Alles wat jy nodig het.

Netjiese en goed geleë. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Kegan J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kegan J

I had a great stay, location is central. Beach and shopping center is close by.

Peaceful and quiet. The best place to rest and unwind.

Monashra J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Monashra J

Awesome.

Always friendly always helpful. Great place to be at.

Anzea L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anzea L

Clean, friendly, close to the beach, affordable.

The hosts were impressive. I would suggest an extra fan if more than 2 people sleep there, and the mould in the house is really a problem. Besides this, it is a lovely place to stay.

Verdine W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verdine W

Dit was regtigwaar baie lekker.

Chaniti en Ryno het albei baie vriendelik ons verwelkom. Plek is baie netjies en cosy. Loopafstand van die see en winkels af. Ons sal definitief weer kom kuier.

Karl V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karl V

Ons was baie tevrede, dankie.

Sien sterre.

Johan E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Peaceful stay.

We enjoyed our stay, the owners were very friendly and helpful. The small braai just outside also came in very useful and my son enjoyed the cartoons on DStv.

Leona J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J

Ons het heerlik gekuier. Lekker privaat en sommer tuis gevoel. Eienaar is amazing.

Ons is baie goed verwelkom. My man het van sy goedjies daar vergeet en hulle het die moeite gedoen om dit vir ons te pos. Plek was regtig netjies. Ons wou wegkom van mense en hierdie plekkie wat ideaal en net wat ons nodig gehad het.

Mudathier D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mudathier D

Very comfortable home away from home.

Absolutely amazing stay.

Damien R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damien R

Felt right at home. Will definitely recommend to anyone.

A great place to come back to after a long day of travelling or exploring Cape Town.

Micheala J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheala J

Asemrowend.

Kon nie 'n beter plek gekies het om saam my partner te spandeer. Die plek is verskriklik gorgeous, daar is van alles en Saniti het ons mooi verwelkom. Baie dankie.

Edmund T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund T

Very enjoyable stay.

Very relaxing and peaceful. Everything about the stay was wonderful. Will surely recommend it to family and friends.

Denrico C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denrico C

Very cozy, very beautiful and very private.

It's very cozy, beautiful and private. Had a good time.

Henry H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H

Dit was baie lekker om daar tuis te gaan.

Woonstel sal ek graag aan enige een aanbeveel. Netjies, veilig en naby strand.

Leon J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J

Heerlik gebly en gerus.

Dit was baie lekker gewees.

Grizelda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda V

Dis die ideale plek om weg te breek van alles.

Dit kom met alles wat jy nodig het in die winter, ek kan my net indink hoe dit in die somer is. Ons het dit baie geniet.

The Green Gecko se terugvoer

Dankie Grizelda. Kom kuier weer.

The Green Gecko
Joachim T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim T

Fasiliteite, veilige parkering, binnenshuise dekor warm en huislik.

Sal definitief weer daar oornag as die geleentheid hom voordoen.

Nanette F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette F

Rustig, privaat. Als wat jy nodig het.

Baie netjiese plekkie. Rustig en veilig. Veilige parkering.

The Green Gecko se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asseblief weer.

The Green Gecko
Johanavin D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanavin D

Rustig fantasties.

Baie vriendelike mense was baie goed ontvang.

Camoren T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camoren T

Stil, rustig, gesellig en gemaklik.

Dit was great. Ons was baie goed ontvang en daar was alles wat nodig was.

Margo L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo L

Heerlike plek om te oornag.

Ontvangs baie vriendelik. Eenheid volledig toegerus vir heerlike kuier.

Nellerie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellerie V

Uitstekend.

Was absoluut die kuier werd.

The Green Gecko se terugvoer

Dankie Nellerie. Kom kuier seblief weer.
Groete
Chaniti

The Green Gecko
Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie lekker.

Ligging is wonderlik en baie vriendelik.

Monique G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Super-oulik!

Green Gecko is so 'n oulike plekkie gewees, ons sal definitief weer hier bespreek. Baie dankie vir die lekker bly Chaniti! Sien jou weer wanneer ons weer 'n plekkie soek!

Lizelle S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Wonderlik!

Definitief sal ons weer by Green Gecko oornag. Diens en bederf is uitsonderlik, plekkie is netjies en het alles in wat jy benodig in 'n huis weg van die huis. Baie dankie Shaniti vir 'n wonderlike aand by julle! ️

The Green Gecko se terugvoer

Dankie Lizelle
Kom kuier asseblief weer.
Groete, Chaniti.

The Green Gecko
Lizelle I - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle I

Dit was ons tweede keer en dus baie lekker rustig.

The Green Gecko is 'n baie aangename plekkie vir 'n wegbreek net om rustig te verkeer, Chaniti en eggenoot baie liefdevolle en vriendelike mense.

Deon G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Baie veilige plekkie en mooi netjies en skoon.

Eienares was baie behulpsaam en gasvry. Alles soos geadverteer was daar. Veilig en privaat.

Susie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie N

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was baie gemaklik.

My man het gegaan vir voet-operasie.

Jon F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F

Peaceful and chilled.

Had a warm welcome upon arrival by Ryno. The place is private, cosy and peaceful. It has all the amenities you'd need for a comfortable self-catering stay.

Marion P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion P

Really a peaceful stay, very cosy and feels at home.

Peaceful, cosy, quiet and the ideal breakaway.

Dana F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dana F

Voertuig is veilig, veilige omgewing, naby seefront.

Baie skoon blyplek met alles wat jy nodig het vir 'n dag of twee.

Mark F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F

Great accommodation and a friendly welcome!

Perfect stay for 2 of us with everything you could need, friendly welcome and safe off-street parking were much appreciated.

Melinda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Veilig, privaat, gerieflik en klinies.

Sal dit vir enige van my vriende aanbeveel. Baie goeie diens en waarde vir geld.

Jonathan G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan G

It suited us well.

Needed on overnight stay as we went to see the band Watershed playing at TrigerFish Craft brewery and didn't want to drive home after a few drinks.

Jodene M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene M

Peaceful, relaxing, value for money, home away from home.

I've visited the Green Gecko a few times with hubby and the place never disappoints. Peaceful environment, friendly hosts, the place has everything you need and more.

Shemema A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shemema A

We thoroughly enjoyed our time.

It was a peaceful and relaxing time at The Green Gecko.

Nicole R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Perfek.

Baie vriendelike ontvangs. Ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Naby aan die see en winkels en restaurante. Baie netjies en gerieflik.

Semone W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Semone W

Lekker.

Baie lekker om te gaan rus.

Terence A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence A

Dit was baie lekker daar.

Die omgewing is lekker rustig en ook stapafstand vanaf die see. Ons het ons privaatheid geniet.

Edwina S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina S

Pleasant.

I would have liked to have a place to hang wet clothes. And an extension lead. Otherwise we had total privacy, safety, cosy and a well deserved rest. Thank you Chaniti and family.

Wilna M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Veilig en rustig, jou huis weg van die huis af.

Ek kan The Green Gecko 100% aanbeveel. Dis lieflik toegerus en jy en al jou besittings is agter 'n motorhuisdeur en niemand weet van jou nie, dis so veilig. Twee volwassenes en 'n kind kan gemaklik daar bly, hulle het behoorlik aan alles gedink wat jy moontlik nodig sal hê. Ek gaan beslis weer daar bespreek as ek Somerset-Wes toe moet gaan.

Moegamat-amin G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moegamat-amin G

Calm and peaceful.

It was a very nice get away to spend quality time together.

Vanessa W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W

Quiet, relaxing and wonderful for a getaway to clear your mind and body.

The Green Gecko is accessable to locate, and the distance to the beach, shops is a walking exercise and stress relive.

Lizelle I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle I

Dit was baie lekker.

Dit was baie netjies en rustig. Chaniti was baie vriendelik, ons het 'n warme verwelkoming gekry. Ons het dit geniet, sal dit weer bespreek vir 'n langer tydperk.

The Green Gecko se terugvoer

Dankie Lizelle. Sal so lekker wees as julle weer kom kuier.
Groete

The Green Gecko
Joy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy B

Privaat, netjies, veilig en naby strand.

Sal aanbeveel. En sien beslis weer! Baie dankie.

Gerry J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Lovely.

See stars.

Tracey L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey L

Oornag, na 'n lekker verjaarsdagkuier.

Dit is net veiliger en met curfew wat dit moeilik maak, indien jy ver moet kuier, is dit ideaal om by so 'n netjiese en veilige plekkie te oornag.

Carla H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H

Amazing.

The lady of the house was very very sweet.

Erna J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna J

We enjoyed a lovely one-night stay in this beautiful, creatively decorated space in a quiet neighbourhood.

Beautiful place, ideal for a weekend break-away, or a longer holiday.

Johann V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie rustig en baie netjies.

Het op kort kennisgewing geboek, eienaar was baie behulpsaam en vriendelik, sal die plek beslis aanbeveel.

Lihle B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lihle B

Most comfortable, will most definitely go there again!

Chaniti what a great service thank you so much I enjoyed my stay. Danie was the best most friendly person.

Tamsen G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsen G

Die beste vakansiehuis.

Stylvol, skoon en veilig.

The Green Gecko se terugvoer

Baie dankie Tamsen. Kom kuier asseblief weer.

The Green Gecko
Thomas K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas K

Die Green Gecko is groot genoeg vir 2 mense wat net wil slaap en eet daar.

Die DStv was ook 'n verrassing! Aangename plekkie. Die diens was puik vanaf Chaniti.

Jodene M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene M

Peace and quiet.

Really enjoyed our stay at the Green Gecko. The place was clean and had everything we needed for a nice relaying weekend.

Gerrit D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit D

Alles sou goed gewees het, maar die bed is so hol gelê, oud, gedaan, goor verby. Geskok om op so 'n bed te slaap op webtuisre se goedgekeurde plekke.

Veilig en garage vir motor, ruim.

Marina F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F

Baie aangenaam!

Volledig ingerig, baie veilige en stil buurt. Gasheer en -vrou is baie gasvry. Sal definitief weer daar wil bly.

Janine M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M

Awesome stay! Neat and quiet.

Would highly recommend The Green Gecko.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome verblyf! Netjies en stil.

Sal The Green Gecko hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Brendan J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan J

Puik diens, altyd bereid om uit te help. Goeie veiligheid.

Sal die ekstra myl stap waar dit nodig is om uit te help. Baie dankie Chaniti.

Brendan J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan J

Puik diens, altyd bereid om uit te help. Goeie veiligheid.

Altyd beskikbaar. Naby aan die see en gerieflik naby aan verbruikerswinkels.

Tracey F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey F

Peaceful and very relaxing.

It was my second time there and I still love it. Thank you for allowing us to come again. Definitely won't be my last time.

The Green Gecko se terugvoer

Thank you Tracey. What a pleasure to have you there. Please visit again soon.

The Green Gecko
Barend D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend D

Baie gemaklike plekkie en vriendelike diens.

Veilige parkering en woonstel, baie lekker gebly.

The Green Gecko se terugvoer

Dankie Barend. Kom kuier weer.

The Green Gecko
Robert G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G

Was just what we needed, a pleasant place to sleep while we were at a conference in Somerset West.

Was rather hot, but we were instantly supplied with 2 fans. Always someone close at hand to answer our every question.Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was net wat ons nodig gehad het, 'n aangename slaapplek terwyl ons op 'n konferensie in Somerset-Wes was.

Was nogal warm, maar ons is dadelik van 2 waaiers voorsien. Altyd iemand wat naby is om elke vraag te beantwoord. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Janel V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel V

Dit was 'n fantastiese verblyf met die vriendelikste ontvangs.

Baie dankie vir 'n baie lekker plek om oor te bly. Dit is pragtig, skoon, toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die vriendelik ontvangs, ons het veilig gevoel, julle was tops.

The Green Gecko se terugvoer

Dankie Janel. Dit was so lekker om julle te ontvang. Kom kuier weer.

The Green Gecko
Ghillian F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghillian F

Het die kuier baie geniet.

Die plekkie was baie gerieflik toegerus met al die noodsaaklikhede. Die gasvrou, Chaniti, was baie vriendelik en behulpsaam.

Pg D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pg D

Gerieflik en netjies.

Netjiese akkommodasie, sentraal geleë.

The Green Gecko se terugvoer

Dankie Petrus. Kom gerus weer.

The Green Gecko
Alet R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet R

Alles onder een dak met veilige parkering!

Lekker sentraal geleë.

Lawrence O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence O

Lekker rustig en stil plekkie. Baie netjies.

Plekkie het alles wat ons nodig gehad. Sal beslis weer kom.

Rochelle F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle F

Rustig en gemaklik.

Baie private en netjies, skoon plek.

The Green Gecko se terugvoer

Dankie Rochelle. Baie bly julle het lekker kuier.

The Green Gecko
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Emerson S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerson S

Neat, safe and tastefully decorated.

Great hosts, safe, neat, clean and tastefully decorated. Green Gecko was perfect for the three of us ─ my wife, 11 year old son and I.

The Green Gecko se terugvoer

Thank you Emerson. Hope you visit again in future. Safe travels home.

The Green Gecko
Ina V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Aangenaam!

Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is so 'n rustige omgewing. Alles is so gerieflik, skoon en netjies. Chaniti en Ryno het ons baie welkom laat voel. Ek sal dit vir seker aanbeveel!

Percy D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy D

Beste naweek ooit.

Dit was die beste naweek sal beslis weer daar wil kuier als was net perfek.

Marli B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli B

Baie aangenaam en netjies!

Vandat ons by Green Gecko gestop het, het ons dadelik welkom gevoel. Chaniti het vir ons die oulike plekkie gewys en al die sleutels oorhandig. Ons kar het veilig onder 'n dak parkeer agter 'n garagedeur by ons voordeur. Ons het die lekkerste braai-area gehad en dit het werklik soos vakansie gevoel. Alles is baie skoon en op hul plek.

The Green Gecko se terugvoer

Baie dankie Marli.

The Green Gecko
Jannie L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L

Perfek.

Absoluut perfek. Sal enige tyd weer daar bly!

Marietjie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Oulike plekkie.

Skoon en volledig, ideaal vir kort wegbreek.

Rayleen A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayleen A

Very comfortable stay.

Warm and homely feel. Great place.

Nicolaus D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaus D

Prakties en baie gemaklike blyplekkie.

Sal vir seker weer daar wil aanklop as ek weer in die omgewing is.

Lydia M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Lovely place, perfect for our needs.

Lovely place and what we needed.

Chris T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Ongelooflik lekker.

Wat 'n ongelooflikke stukkie juweel. So kunstig en pragtig ingerig.

The Green Gecko se terugvoer

Baie dankie.

The Green Gecko
Cherie E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie E

Baie netjies en mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Brink V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V

Was presies wat ons wou gehad het!

Green Gecko is 'n lekker plekkie, lekker veilig en lyk of mens lekker kan braai daar. Ek het ongelukkig nie baie tyd daar spandeer nie, want ek het 'n ete aan gehad die aand, maar die tydjie wat ons daar spandeer het was awesome.

Natasha B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha B

Awesome.

Lekker gekuier, was net te kort!

Peter M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

We had a great stay, and all the attributes received 99% only because nothing is perfect.

Green Gecko was a great stay over for us, with all the facilities that we required, as indicated by our ratings. We'll be back.

Nathalie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie H

Perfek!

Alles wat jy nodig het en meer.

Gerhard R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Aangename skoon en gerieflike verblyf baie sentraal geleë.

Ons is vriendelik deur die gasvrou ontvang. Ons was verras met die plekkie wat prakties uitgelê is en alle moontlike geriewe bied vir 'n aangename verblyf. Ons sal beslis weer by die Green Gecko oorbly wanneer ons Kaap toe reis.

Andrew W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Werklikwaar gasvry, skoon, professioneel.

Baie vriendelike verwelkoming. Lekker privaat en naby aan alles. Sal definitief weer daar bly.

Hennie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Gemaklike, bekostigbare verblyf.

Baie lekker, bekostigbare verblyf. Vriendelike ontvang. Baie netjies. Ons sal graag weer daar oorbly.

Shawn F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F

Pleasant and very comfortable.

Very accommodating, enjoyed our stay and will definitely use again in the future.

Sharifa N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharifa N

Heerlike bly!

Dit was 'n huislike plekkie, baie netjies en geen tekorte nie. Ek beveel dit aan vir 2 persone. Baie dankie!

Delano H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delano H

Baie snoesig en goed vir 'n wegbreek.

Dit was 'n baie aangename plekkie en sal enige tyd weer daar slaap.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSgZnipKXHVXh0EkGY3vN4gJ48bT53ACnE2zYzk5sWJMZ1SQ40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 137 5 1 5 65 Brand Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1058392 18.8250556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang