Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Gecko

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tashreeqa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

My stay was the best. I enjoyed the peaceful environment. My stay was absolutely amazing. The place was perfect and so accommodating. Chaniti was an amazing host and super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend! Uitstekend! Rustig, netjies, skoon, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellerie V
1 nag
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Heerlik! Dankie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie rustig. Het baie lekker gekuier. Baie baie lekker was baie mooi ver welkom het onmiddellik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisstelle V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, naby die strand en winkels. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchalene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Excellent. Very comfortable and welcoming, definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

My nuwe lekker blyplek in die Strand. Ek het dadelik tuis gevoel! Hierdie plekkie is warm en huislik, toegerus met alles wat nodig is. Die omgewing is stil en rustig, en nog 'n voordeel is dat dit loopafstand van die strand is. Ek sal nie hard hoef te dink waar om te bespreek wanneer ek weer Strand toe gaan nie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlik en sal vir seker daar gaan bly wanneer weer kom kuier. Ligging baie sentraal. Netjies en skoon. Kommunikasie gereeld en vinnig. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
1 nag
5.0
Okt 2024

Gerieflik en alles wat 'n mens benodig. Fantasiese plek. Baie oulik ingerig met alles wat 'n mens kan benodig vir 'n aand se oorslaap. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chaniti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSgZnipKXHVXh0EkGY3vN4gJ48bT53ACnE2zYzk5sWJMZ1SQ40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 150 5 1 5 65 Brand Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1058392 18.8250556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang