Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Gecko

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacqueline V
1 nag
5.0
Aug 2024

Rustig en alles wat nodig is, is beskikbaar. Heerlik gebly. Alles wat nodig is in die eenheid. Die stortwater en stroom was heerlik na 'n lang dag. Die eenheid was skoon en netjies. Ons voertuig was veilig in 'n motorhuis. Area is stil en ons kon heerlik rus. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cayla O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stil en baie veilig. Dit was 'n asemrowende tyd. Rustig en veilig. Ons het baie lief geraak vir die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik. Ons het eers teen 21h00 daar opgedaag. Gasvrou het heeltyd met my gekommunikeer oor toegang tot die gastehuis. Baie beïndruk met die plekkie vir 3. Alles is daar wat jy benodig vir oornag of selfs 'n naweek. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtenay T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ons is definitief uitgerus na ons kuier in die Kaap! Ons het dadelik tuis gevoel by The Green Gecko. Dit is 'n netjiese plekkie wat ons beslis sal aanbeveel vir wanneer jy met vakansie gaan. Die eienaars is vriendelik en gee nie om te help as jy vrae het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly en gaan vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld en gasvryheid altyd baie goed! Gasvryheid altyd goed! Veilig en gerieflik! Waarde vir geld! Baie sentraal! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nairen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker. Ek het 'n lekker tyd gehad en die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende waarde vir geld en 'n baie oulike eenheid. Die plek was ideaal vir ons om baie sentraal in Strand te oornag. Het ons verwagtinge oortref, baie netjies en goed ingerig. Ook baie veilig met 'n toesluit motorhuis tot jou beskikking. Vriendelike diens en goeie waarde vir geld! Sal beslis weer in die toekoms gebruik maak van die lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangename paar dae. Heerlik gebly. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Veilige parkering was 'n bonus! DSTV 'n pluspunt. Alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinette L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chaniti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSgZnipKXHVXh0EkGY3vN4gJ48bT53ACnE2zYzk5sWJMZ1SQ40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 137 5 1 5 65 Brand Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1058392 18.8250556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang