Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Gecko

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

The Green Gecko is in Strand geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n paartjie met 'n klein kind of 'n sakereisiger. Dit is naby alle geriewe geleë, insluitend winkels en restaurante en dit is binne maklike bereik van die strand en groot toegangsweë.

Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Dit beskik oor 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek in die vorm van 'n enkelslaapbank wat 'n kind gemaklik kan akkommodeer.

Dit beskik ook oor 'n buitebraai-area en stoepmeubels.

Gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dit is net 5 km vanaf die Somerset Mall en omliggende wynplase.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jacqueline V
5.0
Rustig en alles wat nodig is, is beskikbaar. Heerlik gebly. Alles wat nodig is in die eenheid. Die stortwater en stroom was heerlik na 'n lang dag. Di...
Sien meer
Aug 2024
Cayla O
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en baie veilig. Dit was 'n asemrowende tyd. Rustig en veilig. Ons het baie lief geraak vir die plek.
Jul 2024
Christel O
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ons het eers teen 21h00 daar opgedaag. Gasvrou het heeltyd met my gekommunikeer oor toegang tot die gastehuis. Baie beïndruk met die plekkie ...
Sien meer
Jul 2024
Courtenay T
5.0
Ons is definitief uitgerus na ons kuier in die Kaap! Ons het dadelik tuis gevoel by The Green Gecko. Dit is 'n netjiese plekkie wat ons beslis sal aan...
Sien meer
Jul 2024
Jacques E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker gebly en gaan vir seker weer daar bly.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chaniti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Green Gecko het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSgZnipKXHVXh0EkGY3vN4gJ48bT53ACnE2zYzk5sWJMZ1SQ40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 137 5 1 5 65 Brand Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1058392 18.8250556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang