Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jane' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir The Green House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leon V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Beautiful landscape and wildlife.

What a wonderful time, a very unique experience with privacy and security. The area and surroundings are beautiful. We will definitely go back! The house is perfect and well designed, and the decor fits the area perfectly.

Charne D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D

Fantasties.

Ek en my man het die naweek ongelooflik baie geniet. Dit is so rustig met die beste uitsig vanaf die huis. Armand was baie vriendelik en ons is verwelkom met die kaggel reeds aangesteek. Sal enige tyd weer gaan. The Greenhouse is tops.

Tayla G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla G

Beautiful.

Relaxing and cosy! Marley loved it.

Lisa-marie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa-marie R

Best birthday getaway spot!

An absolute gem! Beautiful views, beautiful farm. Lovely little home with everything you would need for your stay. Total privacy makes it an ideal weekend wind down spot.

Riana C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

Dit was beslis tyd baie goed spandeer. Ons kan dit met lof aanbeveel.

Die fotos van The Green House was baie akkuraat. Die huisie was verskriklik mooi, netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig en omgewing was beslis lafenis vir die siel. Dit sou heerlik wees om meer as twee nagte daar te kon bly. Ons sal graag weer wil terug gaan.

Jan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Perfekte romatiese naweek wegbreek!

The Green House is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Ons is hartlik verwelkom Vrydagmiddag deur Armand en Jane, vinnig gewys hoe alles werk in die huisie sodat ons die naweek kon begin. Heerlik gebly in die moderne huisie, die forel visvang geniet, ons hond Mauser het homself geniet by die dam en op die staproetes en lekker uitgerus die naweek. In die dag gerus en die dorp besoek, in die aand onder die sterre gebraai en wyn gedrink. Sal ons vir seker weer sien!

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pierro S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierro S

Rustig.

Ons het lekker gebly en gerus.

Dewald J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J

Loved it!

What a lovely place. From the modern inside to the breathtaking landscape outside, it sure ticked all the boxes. The secure and quiet location is perfect for a weekend away from the city. And what a lovely host, Armand. Thank you for going the extra mile to ensure that all our needs were taken care of.

Sonja M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Lieflike, skoon, rustige, pragtige plek.

Lieflike kaggel vir koue wintersdae. Kombuis is baie goed toegerus. Heerlike bad in sonkamer wat uitkyk op natuur van swart- en blou wildebeeste, sebras, springbokke, klipspringers en blesbokke. Die geluid van jakkalse in die aande dra net by tot die lieflike atmosfeer. Ons het voorwaardelik ons verblyf terdeë geniet.

Chris-mari V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-mari V

Baie mooi en rustig.

Sien sterre.

Anton F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton F

Fantasties

Die verblyf is baie gerieflik en voldoen aan al ons vereistes. Die omgewing is pragtig. Die veblyf is 5 min van die dorp af, maar ver genoeg vir 'n heerlike plaas atmosfeer.

Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea4d843cf441e0aef436f5a1179f7fc830b21b75822d5c062489670f8bdd895e03b12247298a0204d715f71d71a2a882d606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Kruisfontein Road, Spring Valley Retreat Valyspruit Farm Portion 4 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.45263740595 30.133722626534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang