Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful landscape and wildlife. What a wonderful time, a very unique experience with privacy and security. The area and surroundings are beautiful. We will definitely go back! The house is perfect and well designed, and the decor fits the area perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Ek en my man het die naweek ongelooflik baie geniet. Dit is so rustig met die beste uitsig vanaf die huis. Armand was baie vriendelik en ons is verwelkom met die kaggel reeds aangesteek. Sal enige tyd weer gaan. The Greenhouse is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful. Relaxing and cosy! Marley loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa-marie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Best birthday getaway spot! An absolute gem! Beautiful views, beautiful farm. Lovely little home with everything you would need for your stay. Total privacy makes it an ideal weekend wind down spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was beslis tyd baie goed spandeer. Ons kan dit met lof aanbeveel. Die fotos van The Green House was baie akkuraat. Die huisie was verskriklik mooi, netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig en omgewing was beslis lafenis vir die siel. Dit sou heerlik wees om meer as twee nagte daar te kon bly. Ons sal graag weer wil terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfekte romatiese naweek wegbreek! The Green House is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Ons is hartlik verwelkom Vrydagmiddag deur Armand en Jane, vinnig gewys hoe alles werk in die huisie sodat ons die naweek kon begin. Heerlik gebly in die moderne huisie, die forel visvang geniet, ons hond Mauser het homself geniet by die dam en op die staproetes en lekker uitgerus die naweek. In die dag gerus en die dorp besoek, in die aand onder die sterre gebraai en wyn gedrink. Sal ons vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pierro S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig. Ons het lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Loved it! What a lovely place. From the modern inside to the breathtaking landscape outside, it sure ticked all the boxes. The secure and quiet location is perfect for a weekend away from the city. And what a lovely host, Armand. Thank you for going the extra mile to ensure that all our needs were taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lieflike, skoon, rustige, pragtige plek. Lieflike kaggel vir koue wintersdae. Kombuis is baie goed toegerus. Heerlike bad in sonkamer wat uitkyk op natuur van swart- en blou wildebeeste, sebras, springbokke, klipspringers en blesbokke. Die geluid van jakkalse in die aande dra net by tot die lieflike atmosfeer. Ons het voorwaardelik ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jane' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea4d843cf441e0aef436f5a1179f7fc830b21b75822d5c062489670f8bdd895e03b12247298a0204d715f71d71a2a882d606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Kruisfontein Road, Spring Valley Retreat Valyspruit Farm Portion 4 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.45263740595 30.133722626534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang