Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 900 R1 520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Green House is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Spring Valley-plaas. Dit bied 'n intieme wegbreek vir 'n paartjie, vriende of soloreisigers wat op soek is na rus en ontspanning in 'n rustige area. Hierdie kothuis is ongeveer 8 km vanaf Dullstroom, maar dit is ver genoeg sodat gaste 'n afgeleë vakansie kan geniet.

Die bekoorlike, moderne kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer spog met lieflike uitsigte oor die vallei en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetearea het 'n etenstafel geskik vir 2 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, koffietafel, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die toegeboude stoep met pragtige uitsigte oor die vallei se velde. Gaste kan 'n piekniek in die tuin hou of in die bad ontspan. 'n KolKol-warmbad is ook beskikbaar, asook veilige parkeerplek. Gaste kan ook visvang, voetslaan en bergfietsry in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful landscape and wildlife. What a wonderful time, a very unique experience with privacy and security. The area and surroundings ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Charne D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ek en my man het die naweek ongelooflik baie geniet. Dit is so rustig met die beste uitsig vanaf die huis. Armand was baie vriendelik en o...
Sien meer
Mei 2024
Tayla G
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Relaxing and cosy! Marley loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Lisa-marie R
Saam met lewensmaat
5.0
Best birthday getaway spot! An absolute gem! Beautiful views, beautiful farm. Lovely little home with everything you would need for you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Riana C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was beslis tyd baie goed spandeer. Ons kan dit met lof aanbeveel. Die fotos van The Green House was baie akkuraat. Die huisie was verskriklik mooi...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jane' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kruisfontein-weg, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Green House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea4d843cf441e0aef436f5a1179f7fc830b21b75822d5c062489670f8bdd895e03b12247298a0204d715f71d71a2a882d606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Kruisfontein Road, Spring Valley Retreat Valyspruit Farm Portion 4 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.45263740595 30.133722626534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang