Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Lizard Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Judy P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Welcoming, friendly, clean, comfortable and safe. Well above expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda F
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik. Netjies, ruim, goeie ligging, uitstekende diens. Werklik waardeer vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gerus in netjiese stil omgewing. Ons het baie lekker gebly. Die personeel is vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lekker verblyplek. Ons kan dié plek sterk aanbeveel. Die manager sorg vir 'n persoonlike benadering van die gaste. Die kamer is reg, die beddens is komfortabel. Ons het net een aanmerking vir die lig by die beddens en skryftafel. Die ontbyt is goed, maar kan een bietjie uitgebreid word met vrugtedrank, kaas en dergelike. As jy nie eiers wil hê nie, is amper oral die ontbyt 'n bietjie min. Maar ons kan die plek vir seker aanbeveel. Die uitsig van jou balkon is baie mooi oor Nelspruit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meagan A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Amazing, staff great, food delicious, everything you need and more. Room lovely. We had an amazing stay at the Green Lizard, the food was amazing and Mart and staff were out of this world. The room was clean and we had everything that we needed. The staff went over and above for us and we were so happy with our stay. The actual venue is also gorgeous with a sparkling pool and lush surroundings. We would definitely recommend staying here to anyone needing accommodation in Nelspruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great stay, great value and super friendly host. Had a great stay at Green Lizard for business and will definitely stay again when I am back on business. The dinner was off the chart good and the room and bed were perfect for me. I felt the breakfast was expensive for what it was, but it is still a 5* rating for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelé L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyf. Ons verblyf by The Green Lizard Guesthouse in Nelspruit was absoluut fantasties! Van die oomblik dat ons aangekom het, was ons getrakteer op ongelooflike gasvryheid. Die kamers is pragtig toegerus met alles wat jy nodig het, en die beddens is ongelooflik gemaklik - 'n ware luuksheid na 'n lang dag se reis. Die gastehuis is in 'n veilige en sekure area geleë, wat 'n groot gemoedsrus bied. En die ontbyt? Absoluut heerlik! Elke oggend was 'n genot met vars, smaaklike geregte wat ons met energie vir die dag gevul het. Ons kan The Green Lizard Guesthouse hoogs aanbeveel vir enigeen wat Nelspruit besoek. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie aan die hele span vir 'n onvergeetlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Baie netjies en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Baie netjies, alles wat mens nodig het. Welkome ontvangs deur Paul, die eienaar. Hy was baie vriendelik en behulpsaam, al ons vrae en versoeke is voldoen. Netjiese kamer, skoon spierwit linne en handdoeke. Gerieflike, ruim badkamer en stort. Oulike stoepie vir oggendkoffie wat uitkyk oor Nelspruitdorp. Mooi groen tuin, fonteintjies, met lieflike voëlgesang. Restaurant op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krause V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Ek doen nooit verduidelikings nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 040
R 1 040 R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R 1 040 R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanwijkstraat 28, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02b643f29b25d18d8075fcc97a5049cacf3e3d0bcf91df42b4c590983ae1ff7210ca9714ef0daa2f8e7855421f1daa9a756a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R780 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 28 Vanwijk Street Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4847542 30.980619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang