Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Olive Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 51 resensies vir The Green Olive Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Antonie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie S

Het net een aand oornag. Alles was skoon en netjies.

Het lekker gebly. Vriendelike diens.

Jan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Skoon en netjies.

Die aansig het ons bietjie gepla, maar die kamers was skoon, lekker geruik en netjies. Parkering is egter bietjie van 'n probleem, maar verder geen klagtes nie.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Hi, thank you for staying at The Green Olive. We do hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Hofmeyer L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hofmeyer L

Pleasant stay.

Friendly, comfortable and clean rooms, reception very welcoming and assisted us even when checking in late after 23:30. Will make use of this guesthouse again.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive and we hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Werner V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Werner V

Sal nie weer hier bespreek nie, en sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Die gaste hier is baie raserig tot in die vroeë oggendure. Nie 'n rustige plek om te ontspan en rus nie. Geen ontbyt, terwyl hulle adverteer dat ontbyt verskaf kan word. Kamers is lig in die nag a.g.v. ligte wat deur die nag brand.

Andre August D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre August D

Sal nie weer daar bly nie.

Algemene indruk is goed. Die kamer was skoon en netjies. Eerstens adverteer hulle ontbyt, maar dit was nie beskikbaar nie. 'n Koopbewys van R150 kan verkry word vir ontbyt, wat regtig nie goedkoop is nie. Die badhanddoek was uitgerafel aan die kante en nie op standaard nie. Die parkering is nie voldoende vir die kamers nie. Die hoofpad veroorsaak aansienlike geraas reg deur die nag.

Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Gemaklik.

Ons het gemaklik gebly. Dankie. Ligte bly aan gedurende loadshedding.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jy by die Green Olive gebly het. Ons hoop jy het gemaklik gebly en ons sien daarna uit om jou binnekort weer te ontmoet.

The Green Olive Guesthouse
Lana M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lana M

Lekker plekkie vir 'n oornag.

Parkering is bietjie sleg, maar res van die plekkie is nie sleg nie.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jy by The Green Olive gebly het. Ons sal probeer om die parkeer probleem reg te stel. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

The Green Olive Guesthouse
Barnie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barnie M

Gemaklik, skoon en netjies.

Baie lekker gekuier.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying with us. We hope everything was as expected and look forward to meeting you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Freddie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Freddie D

Onvriendelike personeel.

Geen verwelkoming van ontvangs, geen of min kombuistoerusting insluitend kombuislappe. Toiletsitplek los.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Hi Freddie,

Thank you for staying at The Green Olive. We are not a self-catering guesthouse therefore our rooms do not have a well-equipped kitchen set up in the rooms. We do have amenities like electric kettle, mini-fridge and a microwave in the rooms for our guests' convenience but do not keep dishcloths and utensils as requested.

We do apologize for the loose toilet seat, the housekeeping should have notified the management. We will be taking action.

Thank you once again for staying at The Green Olive and hope to see you again in the future.

The Green Olive Guesthouse
Jacoba N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jacoba N

Ons het net daar geslaap en moet sê dit was rustig daar was geen lawaai in die kamers nie.

Ons sal nie weer van die plek gebruik maak nie! Ons kon nie eens ontbytpap eet nie aangesien daar geen papbakkies was nie! Ons wou graag braai, maar daar was nie 'n bak vir vleis of slaai nie en ook geen braaitang nie. Die ontvangs het gesê hulle sal dit voorsien - wat 'n grap. daar het niks van gekom nie. Die kombuis kan meer toegerus word! Die geraas van die hoofpad is ook van vroegoggend af 'n probleem. Die parkeerarea is heeltemal te klein vir groot voertuie. Die kamera's om die huis gee 'n mens wel gemoedsrus oor jou voertuig.

Tshidi N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi N

Wow. What a nice stay. Friendly staff, cleanliness, very nice peaceful place. Everything was perfect, organised. We enjoyed the stay indeed.

Everything was perfect. The room so specious, neat and clean towels. Place is next to Dihlabeng Mall, you don't have to travel. Nice place to stay.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive. We hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Daniel W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W

Netjies en veilig. 24 uur personeel.

Die eenheid was skoon en netjies. Maklik om te kry. Veilig parkering en vriendelike diens.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

An absolute pleasure. We hope to see you again very soon. Thank you for staying at The Green Olive.

The Green Olive Guesthouse
Marli G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli G

Fantasties, gemaklik en veilig.

Uitstekende diens en baie vriendelik. Die kamers is skoon, ruim en baie netjies. Goeie nagrus ingekry. Vir seker veilig gevoel. Sal definitief weer daarheen gaan.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

An absolute pleasure having you over. We hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Tsooana T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tsooana T

Comfortable.

I felt safe and was comfortable.

Gerard B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard B

Lekker, maar vinnig.

Baie lekker, vriendelike personeel.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse. We hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Sabata M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sabata M

I had a great stay.

Good and convenient when travelling past Bethlehem, near the mall and casino.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive. We hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Gawie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gawie V

Geen water in die oggend nie, stel voor hulle moet n tenk opsit as noodgeval, kragpunte nie gewerk nie.

Parkeerarea is baie knap maar hulle het baie gehelp om plek te maak vir ons sleepwa asook 'n kort vir ons yskas, baie dankie.

Margaret H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret H

Vreemd.

Die akkommodasie was skoon en netjies, maar die ontvangs was nie juis hartlik nie. My navraag oor handewasseep het 'n vreemde kyk ontlok. Daar is ook vanaf 23:30 'n vreeslike lawaai opgeskop om vermoedelik deure te sluit of iets. Dit het aangehou tot middernag. Geen waarskuwing of in ag name van die gaste nie, terwyl daar kennisgewings oral buite op is vir gaste om ander in ag te neem. Dus sal verwag word dat die eienaars dit self sal nakom.

Elandie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elandie B

Geen water gehad vir 2 dae lank ─ gaste langs ons kamer het 24 uur lank vreeslik lawaai.

Ons het geen water gehad vir 2 dae lank, badkamer, asook stort was 'n groot ongerieflikheid. Die ander gaste langs ons kamer het 24 uur lank vreeslik lawaai van 20:00 tot 09:00 die volgende oggend.

Magda R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Alles wat nodig was.

Het voldoen aan my vereistes.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse. We hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Gert L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L

Baie lekker oorslaap plek

Lekker ruim kamer, skoon en netjies. Enigste klein kritiek - alhoewel die kamer geadverteer word as 'n gesinskamer (en daar genoeg beddens is) is daar slegs eetgerei vir 2 mense.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at the Green Olive. We apologize for the inconvenience and will make sure it's resolved.

Keep well and thank you once again.

Regards
M Noor

The Green Olive Guesthouse
Linda N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda N

Baie netjies en veilig.

Vorige gas het in die duidelik gemerkte kamer gerook, en na skoonmaak is die kamer toe. Met aankoms was die reuk genoeg om ons as nie roker se asems weg te slaan. Ontvangs het ons gou gehelp en 'n ander kamer vir ons gereël. Baie baie dankie! Flink en vinnige diens. Loopafstand van mall af. Ruim kamers, heerlike stort met platslaanbank vir 'n kind. Was 'n 1 aand oornag en 'n goeie pitstop.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse. We hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Elrina B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elrina B

Slaapplek voldoende.

Die kamer was skoon maar skottelgoed vuil. Kussingsloop vuil. Handdoekreling val van muur af. Personeel baie vriendelik. As jy net slaapplek nodig het is dit voldoende.

Arlene B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

Exceptional!

Most friendly and professional staff going more than the extra mile to accommodate guests! Absolutely excellent! Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitsonderlik!

Vriendelikste en mees professionele personeel wat die ekstra myl gaan! Uitstekend. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at the Green Olive and taking your time out to review us. We hope you enjoyed your stay and look forward to meeting you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Abraham E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham E

Vriendelike ontvangs, gerieflik en netheid hul leuse.

Green Olives Guesthouse is aan te beveel vir almal wat gerief, netheid, warm ontvangs verlang, selfs rolstoelvriendelik en baie veilig!

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse and your kind words. We hope you enjoyed your stay and look forward to meeting you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Fanie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M

Uitstekende en vriendelike diens, niks is te veel moeite nie.

Dit was regtig 'n verskriklike lekker ervaring om daar te bly. Die personeel was besonder behulpsaam en vriendelik. Ek kan die gastehuis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse and your kind words. We would absolutely love to have you over again. Keep well.

The Green Olive Guesthouse
Marius M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Baie netjies en skoon.

Plek is baie netjies en skoon en modern toegerus. Lekker naby eetplekke by nuwe mall oorkant die pad. Miskien kan daar braaitoerusting soos braaitang aangebring word as mens wil self braai.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at the Green Olive Guesthouse Marius. We hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Gawie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie D

Dit was lekker, niks fout!

Sien sterre.

Chante O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chante O

Die verblyf was voldoende vir een aand se oornag.

Ek het heel lekker gebly vir een aand, die kamer kan dalk bietjie klein raak as 'n mens langer wil oorbly. Ons kamer het ook nie 'n en suite-badkamer gehad nie, wat effens ongerieflik was. Die parkeerplek is bietjie van n probleem, aangesien daar nie genoeg parkering is vir die hoeveelheid gaste wat daar kan oorbly nie. Ander gaste het my vas parkeer en dit was 'n gesukkel om hulle te kry om hul kar te skuif vroeg die volgende oggend toe ek weer wou ry. Ek sal ook nuwe kussings aanbeveel, aangesien die slaapkussings baie hard en ongemaklik is. Die mense by die ontvangs was baie vriendelik en gewillig om te help. Verder was ek tevrede met die verblyf.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse and it was a pleasure having you over. Chante, we have 3 room categories: Premium Queen Suites, Honeymoon Suite and Budget Twin Rooms With Shared Bathroom. All are en-suite and very modern except the Budget Room which shares the bathroom. We would absolutely love to have you over again and in our Premium Suite and we would like to offer you 10% off your next stay with us in our Premium Room.

Parking is an issue but it should be sorted very soon as soon as last room becomes ready. We hope you will avail our discount offer and stay with us again in our Premium Room. You will love it.

Thank you once again for staying with us.

The Green Olive Guesthouse
Claudia B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia B

Ideale oornag.

Kan beter toegerus word om as selfsorg te dien.

Danet R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danet R

Lawaaierig.

Mede gaste was toegelaat om tot middernag op die stoep te kuier en te lawaai voor ons voordeur. 24 uur-ontvangs het geen reaksie getoon.

Christa B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Very neat and tidy.

We had a pleasant stay at Green Olive Guesthouse, friendly service, clean rooms and good location!

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse and we hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Madri R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri R

Baie lekker gebly saam ons kinders, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Sien sterre.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse, and for taking the time out to review us. We hope you enjoyed your stay, and we look forward to meeting you again soon.

Keep well.

The Green Olive Guesthouse
Matimba Eugene M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matimba Eugene M

We enjoyed our stay.

We will surely stay there again.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse, it was a pleasure having you over. We look forward to seeing you again.

The Green Olive Guesthouse
Handri S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handri S

Baie lekker.

Baie rustig. Lekker still. Oulik vir selfsorg.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

A pleasure having you over. We hope you enjoyed your stay and hope to see you again very soon in the future.

The Green Olive Guesthouse
Hermias V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermias V

Mens kan nie verkeerd gaan met hierdie verblyf nie.

Die kamer is ruim, modern en netjies, met alles wat nodig is, selfs 'n yskassie en 'n baie lekker stort. Die ontvangs was vriendelik, professioneel en effektief. Die ontbytspyskaart bied nie baie opsies nie, maar die kos was heerlik. Die plek is goed geleë oorkant 'n groot inkopiesentrum, asook die Frontier Inn, dus is goeie eetplekke binne bereik. Ons kan die Beef Baron in die Frontier Inn aanbeveel. Dit was uit en uit 'n goeie ervaring.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse. It was a pleasure having you over and we hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Rika V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Baie skoon en volledig toegerus.

Baie lekker gebly. Alles was bo verwagting.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse and we hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Kobus B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Relaxing.

Very neat and welcoming place after a long day's drive.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne.

Baie netjiese en verwelkomende plek na 'n lang dag se rit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Barendes G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barendes G

Baie goed.

Hierdie verblyf sal ek definitief weer in die toekoms gebruik.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse. We hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lourens B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B

Ontvangs was goed. Personeel behulpsaam.

Kamer bietjie klein, maar netjies.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse and we look forward to meeting you again.

The Green Olive Guesthouse
Charmaine P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine P

Never again!

Noisy neighbours played insanely loud music until 03:00 in the morning. Incompetent receptionist. Although the room was tidy, you can not draw open a curtain, unless you enjoy staring into backyard rubble. Never again!

Alwyn S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn S

Gerieflik, netjies en naby aan verskeie restaurante.

Heerlik en veilige verblyf.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at The Green Olive Guesthouse, we hope to see you again very soon.

The Green Olive Guesthouse
Cor D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor D

Rustig, privaat en baie netjies en skoon linne, kamer en badkamer.

Vriendelike ontvangs. Skoon geriewe (badkamer en linne). Goed ingerig - kombuis en leefarea. Kliëntediens 24 uur beskikbaar asook veilige parkering. Sal die gastehuis vir enige persoon of gesinne aanbeveel.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for the excellent review. We hope to see you in the future. It was a pleasure having you and your family over.

The Green Olive Guesthouse
Mari F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mari F

Ongelooflik!

Baie mooi skoon en ruim. Als wat ek wou hê in verblyf!

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review, we hope to see you again in the future.

The Green Olive Guesthouse
Karin S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S

Dit was aanvaarbaar maar vir die prys kon sekere dinge verbeter het.

Daar was geen winterlakens op die bed of 'n elektriese kombers nie, veral vir Bethlehem wat baie koud is. Die toiletpapier was nie van goeie gehalte nie. Daar was beperkte kanale op TV en die TV is baie ver omdat die kamer te groot is en jy moet hom baie hard sit om iets te kan hoor. Vir die prys moes al die bogenoemde in plek gewees het.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate it.

In terms of bedspread, we do have airconditioning and heaters installed in the room along with extra blankets in the closets in all the rooms. We will try and put blankets in the rooms along with the ones that are there.

Toilet paper, we do apologize for that. Our supplier had delayed shipment and we had to purchase locally. The new stock is now installed in all the rooms.

TV channels, we have installed DStv Guesthouse package which includes local channels, movie channels and sports channels. We will be installing bigger TV's, 40" inch and upwards in some of our rooms soon.

Again, thank you for your review. It will help us improve and we would like to offer you 20% off, on your next stay with us.

The Green Olive Guesthouse
Christa M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa M

Lekker.

Ons het lekker gebly. Bietjie onpersoonlik, maar netjies. Net die basiese en die persone kan nie regtig verstaan wat mens praat nie. Engels nie goed nie. Behalwe die een man kommunikeer baie goed. Egter baie skoon en netjies.

Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Aangenaam.

Verblyf geniet. Skoon en netjies.

The Green Olive Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. We appreciate it, and to show your appreciation we would like to offer you 10% off on your next stay. We hope to see you again in the future.

The Green Olive Guesthouse
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dean L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dean L

Glad nie waarde vir geld nie.

Kamer het net een muur prop gehad, en afwerking laat veel te wense oor.

Ronel B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B

Teleurgesteld.

Nie genoeg parkering. Motors sigbaar van hoofstraat en hek word eers 10 uur gesluit. Moes badkamer met ander gaste deel aangesien ek nie in die fynskrif gelees het dit is nie en suite nie. Lees mooi. Nie jou tipiese gastehuis opset nie. Gaan kyk eers voor jy bespreek.

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kroonstraat 6, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540187bbbc99b230220d7e7cdb76cd5541be3ee4c079d9b0c9a45906219808c2daac126868bb8bf4a2a0fa9acfaa5a2f0a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 51 5 1 4 6 Kroon Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.2399 28.32913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang