Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Room Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Yolande B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Lovely cottage, clean and practical space. We booked the cottage for my parents visiting from Johannesburg. The cottage was clean and practical. The hosts friendly and helpful. The accommodation offered safe parking, smoking area and easy access to visitors. I cannot think of single thing that didn't exceed our expectations. I will definitely use The Green Room Cottage again for friends or family who visit us in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienka
The Green Room Cottage
Hi Yolande, Thank you so much. Kind regards, Lienka

Johan S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2018

Goed toegeruste, privaat selfsorgverblyf. The Green Room Cottage is skoon, netjies en baie goed toegerus. Dit het als gebied wat ek nodig gehad het en meer. Die eenheid is apart van the hoofhuis en is baie stil. Die privaat toegang maak dat daar in en uit beweeg kan word sonder om ander te steur en die toesluitmotorhuis is 'n spesiale bonus. Ek het my verblyf daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienka
The Green Room Cottage
Baie dankie Johan, waardeer dit. Groete, Lienka

Lindi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Alles wat jy nodig het teen 'n bilikke prys. Eenheid is baie netjies en goed toegerus. Eienaar is baie vriendelik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienka
The Green Room Cottage
Baie dankie Lindi, waardeer dit! Groete, Lienka

Isabella H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2018

Baie gerieflikke en bekostigbare selfsorg plekkie naby aan winkels. Baie oulike plek, als wat jy nodig het. Naby aan besighede en winkelsentrum. Sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lienka
The Green Room Cottage
Baie dankie Isabella, waardeer dit. Groete, Lienka.

Annelise B
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Waarde. Netheid. Gerief. Lieflike en gerieflike verblyf. Vriendelike gasvrou. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienka
The Green Room Cottage
Baie dankie Annelise, waardeer dit. Groete, Lienka

Bertie V
Kort verblyf
5.0
Feb 2017

Perfek vir besigheidsdoeleindes! Baie lekker selfsorg en sal beslis weer daar gaan slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienka
The Green Room Cottage
Baie dankie, Bertie, ek waardeer dit! Groete, Lienka

Margaret B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2017

Baie geniet. Ons was baie aangenaam verras met die pragtige, skoon plekkie en die warm ontvangs wat ons gehad het. Baie dankie ook vir u bedagsaamheid om 'n ekstra kombers vir ons te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lienka
The Green Room Cottage
Baie dankie Margaret, ek waardeer dit. Mooi dag vir julle. Groete, Lienka.

Marita B
Lang verblyf
4.0
Mrt 2017

Verblyf was aangenaam en rustig. Ek het heerlik gebly, baie dankie. Al wat ek sou verbeter, is die beligting. Ek het gesukkel om my grimmering te doen, want daar is nie voldoende beligting in die badkamer of slaapkamer nie. Ek moet my bril afhaal om my grimmering te doen en dan is dit 'n gesukkel as die ligte nie skerp genoeg is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lienka
The Green Room Cottage
Middag Marita, baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer jou tyd. Jammer oor die ongerief met die beligting, sou onmiddellik 'n plan gemaak het. Sal dadelik daaraan aandag skenk. Mooi dag! Groete, Lienka

Annaline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Rustig. Baie dankie vir die lekker verblyf, ons het dit baie geniet. Alles was netjies en gerieflik. Lienka, jy is 'n uitstekende gasvrou, alle voorspoed vir jou vorentoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienka
The Green Room Cottage
Baie dankie Annaline, waardeer dit! Mooi jaar vir jou ook. Groete, Lienka

Charlotte P
Kort verblyf
5.0
Okt 2016

Baie lekker gebly. Lienka van The Green Room Cottage is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Sy het onder andere vir my met my swaar tasse gehelp. Die eenheid was pragtig skoon. Lienka het ook aan kleiner goedjies soos koffie, tee, melk, suiker en beskuit gedink, alhoewel die eenheid eintlik selfsorg is. Daar is ook lugreëling en volledige DStv in die eenheid. Dankie Lienka.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienka
The Green Room Cottage
Baie dankie Charlotte, waardeer dit. Groete, Lienka

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lienka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosendalstraat 10, East Rock, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODNkNTY5LTg2MTAtNDI0OC05YWRhLTIwMjZkOWZmYWMwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 10 Rosendal Street East Rock 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.871556594874 18.664387813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang