Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Room Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosendalstraat 10, East Rock, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Green Room Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenheid wat in Stellenberg, Durbanville, naby die N1 en R300 geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor lugversorging, gratis optiese vesel-WiFi, en 'n platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder, asook Netflix. Gaste moet hul eie DStv-slimkaart saambring. Die eenheid het ook 'n gesellige patio. Daar is 2 enkelbeddens met gehalte linne wat op versoek saamgeskuif kan word om 'n dubbelbed te vorm. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n oondjie en tweeplaatstofie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas. Die gasvrou, Lienka, is trots om gaste hier te verwelkom en maak altyd seker dat die eenheid onberispelik is.

Gaste het toegang tot 'n motorhuis en parkeerplek. Die eenheid word eenmaal per week skoongemaak. The Green Room Cottage is net 25 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad af. Tygervallei-inkopiesentrum, Durbanville Mediclinic, Intercare Sub-Acute Hospitaal en verskeie wynplase en toeristebestemmings kan in die nabye omgewing gevind word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lienka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rosendalstraat 10, East Rock, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Green Room Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosendalstraat 10, East Rock, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ODNkNTY5LTg2MTAtNDI0OC05YWRhLTIwMjZkOWZmYWMwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 10 Rosendal Street East Rock 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.871556594874 18.664387813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang