Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Tree Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R72, The Green Tree Cottages, Groter Addo, 6185, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Green Tree Cottages is op 'n werkende plaas Wycombevale geleë wat met suiwel, dorperskape en bees boer. Die ligging bied maklike toegang tot Addo-olifantpark en ander nabygeleë wildreservate soos Schotia Safaris, Amakhala en meer.

Verblyf word gebied in 2 kothuise met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Bosbok Kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en stort. Koedoe Kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind. Die badkamer het 'n stort.

Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke kothuis het ook lugversorging en 'n onderdakbraai-area.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gedeelde swembad is beskikbaar. Daar is natuurlike wild soos Bosbok, Koedoe, Vlakvarke en Rooibokke asook genoeg plaas bedrywighede vir gaste om te besigtig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R72, The Green Tree Cottages, Groter Addo, 6185, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Green Tree Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R72, The Green Tree Cottages, Groter Addo, 6185, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5f3cb89183c34a62ac17cbf2d7466bed7c4569e4c5510ed2bdad5b52c323ee2ccfa9c781ebcacda0c68834770e172aa591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R72 The Green Tree Cottages 6185 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.598034782184 26.039142608643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang