Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greenhouse Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Rene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer bespreek, veral wanneer ons rugby by DHL-stadion wil gaan kyk! Uitstekende verblyf, fasiliteite alles net soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merlyn M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Still great. Great, accommodating and considerate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanthakumarn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very nice. Very nice and comfortable. The host was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker rustige, puik gelee, veilig en skoon en netjies. Puik diens ontvang. Ons het die plekkie werklik baie geniet, dit was perfek geleë vir ons doeleindes. Ten spyte van die besige straat voor ons, was dit glad nie 'n steurnis nie, en ons kon lekker rustig wees en lekker ontspan. Naby aan verskeie inkopieplekke, naby aan die DHL-stadion en ook naby aan die wegspring van die Argus Fietstoer. Ons kon oral stap waar ons wou wees en die strate en omgewing was pragtig skoon en ook baie veilig om te stap. Die uitsig was baie goed en die diens van hoogstaande gehalte. Ons het baie veilig gevoel om daar te bly. Daar is raamwerk vir skadunette, maar geen skadunette oor die parkeerarea nie. Blykbaar het die wind dit “verwyder”. Dit sal wel 'n groot bonus wees as daar weer skadunette opgesit kan word, dan hoef die voertuie nie in die bloedige son te staan nie. Verder kan ons glad nie kla nie, weereens ons het die plekkie baie geniet, uitsig en omgewing is 'n groot bonus en ons hoop om weer daarvan gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Stay was awesome. Immediately booked for next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Ideal for business trips. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

We will definitely stay at The Greenhouse Guest House again when next in Cape Town. We had a very pleasant stay. The guest house was perfect for our needs. The receptionist welcomed us with a beautiful smile and made sure that our car was parked safely. Lovely clean linen, comfortable pillows, and a great shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Harry
The Greenhouse Guest House
Hi Claire, Thank you for your lovely positive review of our guesthouse. We really appreciate it. I'm glad you enjoyed the parking and the cleanliness. I will pass on your compliments to Judith. Hope to see you again one day. Kind regards, Barbara

Randolf J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie tevrede. Goeie ontvangs en alles was soos ek dit in die advertensie gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Good location for an overnight stay. Comfortable bed. Good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lilith S
Kort verblyf
3.8
Jun 2024

Good. Room was quite big and relatively clean. Bathroom could have done with a good scrub. Helpful staff, but car accommodation was difficult. Very safe but also difficult when there are other cars there. Very busy road, so reversing out (or in) was scary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccd4b5cf46383d57b21c8b9a566886bf1b326d813345e2fd58e9747c5989a652604557886d578832d605842391d6fb4505e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 69 Somerset Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912320767014 18.416247586508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang