The Greenhouse Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Harry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Kyla M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker.
Berna V - Sep 2024
Algehele gradering
Lieflike ou huis met hope karakter, en baie trappe!
Rene H - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer bespreek, veral wanneer ons rugby by DHL-stadion wil gaan kyk!
Merlyn M - Apr 2024
Algehele gradering
Still great.
Nanthakumarn C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice.
Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rustige, puik gelee, veilig en skoon en netjies. Puik diens ontvang.
Lees meerBarry R - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Matthew D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideal for business trips.
Claire D - Jan 2024
Algehele gradering
We will definitely stay at The Greenhouse Guest House again when next in Cape Town.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Claire,
Thank you for your lovely positive review of our guesthouse. We really appreciate it. I'm glad you enjoyed the parking and the cleanliness. I will pass on your compliments to Judith.
Hope to see you again one day.
Kind regards,
Barbara
Randolf J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Tony K - Mrt 2024
Algehele gradering
Good location for an overnight stay.
Lilith S - Jun 2024
Algehele gradering
Good.
Carel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Not acceptable.
Charné E - Des 2023
Algehele gradering
Lovely stay, close to everything you need.
Dawie R - Okt 2023
Algehele gradering
Sal weer kom.
Matseliso M - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful, spectacular and excellent.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Matseliso
Thank you for your kind words and wonderful review of our guesthouse. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and that we will see you again.
Kind regards
Barbara
Lisa V - Mei 2023
Algehele gradering
Great value for money.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Lisa
Thank you for your wonderful review of our guesthouse. We really appreciate it.
Hope to see you again one day.
Thanks for pointing out the issues regarding WiFi and TV. It has been sorted out.
Kind regards
Barbara
Henry B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Henry
Thank you for your kind review of our guesthouse.
Room 6 our economy room is small and more suitable for shorter stays.
We hope to see you again one day.
Kind regards
Barbara
Jg V - Feb 2023
Algehele gradering
Nice. Good vibes.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Jg, dankie vir jou baie vriendelike woorde oor ons gastehuis. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Ons hoop om julle eendag weer te sien. Vriendelike Groete. Harry en Barbara
Lt O - Feb 2023
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras. Het baie lekker gebly!
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Theo, dankie vir jou baie vriendelike woorde oor ons gastehuis. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Ons hoop om julle eendag weer te sien. Vriendelike Groete. Harry en Barbara
Vicky S - Aug 2023
Algehele gradering
Ligging absoluut perfek.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Vicky
Thank you so much for your very kind review of our guesthouse. It was a pleasure to host you for the extra 4 days.
We hope to see you again one day.
Kind regards
Harry and Barbara
Colin B - Jan 2023
Algehele gradering
See stars.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Zelna V - Des 2023
Algehele gradering
Sal nie kamer 3 aanbeveel nie.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Zelda
Sorry your stay was not up to standard. We have fumigated again. Cockroaches sometimes fly in, unfortunately.
We only have 3 parking spots for 7 rooms, so parking must be booked. Most guesthouses in the area do not have parking.
Kind regards
Barbara
Suzette L - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hallo Suzette, dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om jou en jou gesin te huisves en ons hoop om jou eendag weer te sien. Vriendelike groete,
Barbara
Sona V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hallo Sona
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly jy het jou verblyf geniet en hoop om jou eendag weer te sien.
Groete, Harry en Barbara.
Alta L - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ligging.
Johannes S - Apr 2022
Algehele gradering
Als was perfek gewees en ons kan The Greenhouse beslis aanbeveel.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Johannes,
Thank you so much for your very kind review of our guesthouse. We really appreciate you taking the time to post this.
We enjoyed having you stay with us and hope to see you again one day.
Kind regards,
Barbara and Harry
Tiandi D - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie, baie sentraal geleë.
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Bed was lekker, netjiese kamers, en geriewe goed.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hallo Johan, dankie vir jou vriendelike resensie van ons gastehuis. Ons is bly om te hoor dat u u verblyf geniet het. Ons hoop om jou eendag weer te sien. Vriendelike groete Harry en Barbara.
Martie B - Jul 2022
Algehele gradering
Aangename kuier in die Kaap by goeie akkommodasie.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Martie
Thank you for your very kind review of our guesthouse.
We enjoyed having you to stay and hope to see you again one day.
Kind regards
Harry and Barbara
Gertje S - Apr 2022
Algehele gradering
We had a wonderful comfortable stay at The Greenhouse.
Lukas P - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Lukas,
Thank you for your kind review. We really appreciate it. It was great having you stay with us.
We hope to see you again.
Kind regards,
Barbara and Harry
Esmeralde L - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasantly impressed with everything.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Esmeralde
Thank you so much for your very kind review of our guesthouse. So glad to hear that you enjoyed your stay.
We hope to see you again one day.
Kind regards
Harry and Barbara
Retha-mari G - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Robin F - Jun 2022
Algehele gradering
All we needed for an overnight stay.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Robin,
Thank you for your kind review of our guesthouse. We enjoyed having you to stay and hope to see you again one day.
Kind regards,
Barbara and Harry
Elma D - Jan 2022
Algehele gradering
Slegs oornag voor bootreis.
Michelle G - Sep 2022
Algehele gradering
Most hospitable stay, pleasant hosts and clean rooms.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Michelle
Thank you so much for your nice review of our guesthouse. We really appreciate your feedback and we hope to see you again.
Kind regards
Barbara and Harry
Talita P - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Chante M - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie kliëntediens.
Dora-ann S - Apr 2022
Algehele gradering
Vir 'n vinnige oorslaap voor jy bv. op 'n skeepsreis gaan, is dit baie goed.
Chris J - Nov 2022
Algehele gradering
Veilige parkering is 'n groot probleem.
Lees meerThe Greenhouse Guest House se terugvoer
Hallo Chris, ons is baie jammer dat 'n gas op die verkeerde plek geparkeer het en jou vrou se ingang na die parkering versper het. Harry het persoonlik ingegaan om die probleem uit te sorteer. Ons bestuur hierdie gastehuis al 7 jaar en ons het nog altyd 4 motors op die oprit agter die hekke geparkeer. Wat die padgeraas betref, is daar 2 drievoudige kamers aan die voorkant wat wel verkeersgeraas kry. Ons ander 5 kamers agter die voorkamers word glad nie deur verkeersgeraas geraak nie hulle is baie stil kamers. Vriendelike groete, Harry en Barbara.
Chantell K - Jan 2022
Algehele gradering
Nie van die beste nie.
Lees meerThe Greenhouse Guest House se terugvoer
Thanks for your feedback.
We have taken note of what you have said and will take corrective action to make sure it doesn't happen again.
Kind regards
Barbara
Emma S - Des 2021
Algehele gradering
Great place to stay in Green Point.
Sandra V - Nov 2021
Algehele gradering
My stay was very pleasant, Harry was very helpful, thank you Harry.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write a review about our guesthouse. Much appreciated!
I am glad to hear that Harry was very helpful. Hope to see you again one day.
Retha V - Sep 2021
Algehele gradering
'n Droom-ervaring!
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Retha,
Thank you so much for this fabulous review of our guesthouse. We are so glad you enjoyed your stay and we hope to see you again one day.
Warm regards,
Barbara and Harry
Kimberly A - Jul 2021
Algehele gradering
We stayed for 3 weeks. It was a lovely visit for relaxation.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Kimberly,
Thank you so much for this really fabulous review of our guesthouse. We really appreciate it.
Hope to see you again one day.
Warm regards,
Harry
Alnuschka S - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Elizha S - Feb 2021
Algehele gradering
Vinnig
Maartin V - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie gasvryheid.
Henk N - Des 2020
Algehele gradering
Verblyf naby aan al die toeriste-besienswaardighede met 'n tikkie luuksheid vir 'n rustige stop.
The Greenhouse Guest House se terugvoer
Hi Henk,
Thank you so much for your kind review of our hotel.
We really appreciate it.
Warm regards,
Harry and Barbara
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang