Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greens Guest House Welgemoed

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Fanie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie mooi, gerieflik en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Baie dankie, kom gerus weer!

Michelle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Fantastic, the views are breathtaking, people are great! The stay was truly delightful. Bach, our host, was incredibly courteous. Eden, the assistant, was exceptionally helpful and friendly, and his breakfasts were outstanding. The view from the accommodation is simply breathtaking. For fellow business travellers, I would suggest requesting a room with a desk. Besides that minor detail, I would rate the experience five stars across the board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Baie dankie, ons probeer net ons beste, word waardeer!

Loraine C
1 nag
5.0
Jan 2024

Een aand oorbly in Welgemoed. Gerieflike verblyf met lieflike uitsig oor die golfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasha E
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Jan 2024

Baie mooi plek. Ja, verblyf was na wense.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelné V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Dit was baie lekker en luuks. Al wat bietjie sleg was, is dat die krag die heeltyd getrip het die een oggend en toe ek wou koffie maak, toe is die gas op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Hi Zelne, jammer vir ongerief. Daar was n munisipale elektriese fout in Welgemoed en ongelukkig buite ons beheer. Baie dankie vir u terugvoering.

Nanette S
1 nag
4.6
Des 2023

Wonderlike verblyf. Beste uitsig waarvoor ons kon vra en alles wat ons nodig gehad het. Dit was net te kort en ons sal graag weer langer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette S
1 nag
4.6
Des 2023

Wonderlike verblyf. Beste uitsig waarvoor ons kon vra en alles wat ons nodig gehad het. Dit was net te kort en ons sal graag weer langer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Xandra D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2023

Die gastehuis het 10 jaar terug 'n 4-ster gradering gehad. 4-ster? Ek dink nie so, indien ek dit sou vergelyk met ander 4-ster plekke. Ongerieflik - die toilet, bad, stort en slaapkamer is in een vertrek? Geen privaatheid nie en sigbaar van die straat. Yskas was nie aangeskakel nie. Gebrek aan totale detail. Ek dink foto's is misleidend.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Baie goeie ligging. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Hartlike dank. Kom gerus weer. Bach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bach Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Jaarsveld 6, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da6b7a8b2bf51ddc0d8d78c9ba4c97662fdd49afb6155b5a4eb79f9f5d4e048573a29898d2b0178afb7ac77fdf9c84317fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 6 Van Jaarsveld Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.871695627851 18.609641349668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang