Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greens Guest House Welgemoed

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bach Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir The Greens Guest House Welgemoed
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Fanie T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Baie lekker gebly.

Baie mooi, gerieflik en vriendelike diens.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer!

The Greens Guest House Welgemoed
Michelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Fantastic, the views are breathtaking, people are great!

The stay was truly delightful. Bach, our host, was incredibly courteous. Eden, the assistant, was exceptionally helpful and friendly, and his breakfasts were outstanding. The view from the accommodation is simply breathtaking. For fellow business travellers, I would suggest requesting a room with a desk. Besides that minor detail, I would rate the experience five stars across the board.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Baie dankie, ons probeer net ons beste, word waardeer!

The Greens Guest House Welgemoed
Loraine C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Een aand oorbly in Welgemoed.

Gerieflike verblyf met lieflike uitsig oor die golfbaan.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Natasha E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha E

Baie mooi plek.

Ja, verblyf was na wense.

Zelné V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelné V

Dit was baie lekker en luuks.

Al wat bietjie sleg was, is dat die krag die heeltyd getrip het die een oggend en toe ek wou koffie maak, toe is die gas op.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Hi Zelne, jammer vir ongerief. Daar was n munisipale elektriese fout in Welgemoed en ongelukkig buite ons beheer. Baie dankie vir u terugvoering.

The Greens Guest House Welgemoed
Nanette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S

Wonderlike verblyf.

Beste uitsig waarvoor ons kon vra en alles wat ons nodig gehad het. Dit was net te kort en ons sal graag weer langer wil gaan.

Nanette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S

Wonderlike verblyf.

Beste uitsig waarvoor ons kon vra en alles wat ons nodig gehad het. Dit was net te kort en ons sal graag weer langer wil gaan.

Xandra D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Xandra D

Die gastehuis het 10 jaar terug 'n 4-ster gradering gehad. 4-ster? Ek dink nie so, indien ek dit sou vergelyk met ander 4-ster plekke.

Ongerieflik - die toilet, bad, stort en slaapkamer is in een vertrek? Geen privaatheid nie en sigbaar van die straat. Yskas was nie aangeskakel nie. Gebrek aan totale detail. Ek dink foto's is misleidend.

Jaco J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Baie goeie ligging.

Vriendelike personeel.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Hartlike dank. Kom gerus weer. Bach

The Greens Guest House Welgemoed
Loraine C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine C

Gerieflike ligging met pragtige uitsig.

Pragtige kamer met mooi uitsig oor gholfbaan. Baie vriendelik en goeie diens ontvang.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Baie dankie vir u oorsig, ons probeer net ons beste om u verblyf aangenaam te maak.
Ons mikpunt is om die beste Gastehuis in Welgemoed te wees en so te bly.

The Greens Guest House Welgemoed
Bernhard S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernhard S

Het nie aan ons verwagtinge voldoen nie, baie teleurstellend.

The Greens word as 'n 4 ster-gastehuis en luuks voorgeskryf, maar dit is vir seker nie die geval nie. Ons reis gereeld en bly altyd in 4 ster-verblyf en The Greens verdien nie die gradering nie. Die foto's op die webwerf skep 'n ander beeld as wat werklik die geval is. Daar was o.a. geen uitsig op die gholfbaan soos geadverteer nie. Ons ontvangs was vriendelik, maar die kamer en badkamer was teleurstellend. Beide kan doen met 'n opgradering aangesien die geheelbeeld tekens van vervalling wys. Die kamer het ook nie sy eie ingang nie, mens moet deur die huis loop. Die kamer is veronderstel om ook voorsiening te maak vir selfsorg, maar dis ook nie die geval nie. Die geriewe is nie op standaard nie. Ons het nie gebly vir ontbyt nie, aangesien ons op daai stadium al baie ontevrede was. Ons sal beslis nie weer tuisgaan by The Greens nie.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Beste Bernhard,

Dit spyt ons en vra om verskoning indien u verblyf nie na wense was nie.

Ons missie is om u as gas op die hande te dra met aankoms tot en met vertrek Ons is gradeer deur die Tourism Grading Council Of South Africa tot 4-Ster status. Ons streef daarna om die beste gastehuis in Welgemoed te wees en dit is daarom belangrik om terugvoering van ons gaste te kry en sodoende op alle tereine te verbeter.

U is meer as welkom om weer te bespreek en ons sal u met ope arms verwelkom.

Groete,
The Greens Guest House

The Greens Guest House Welgemoed
Attie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Baie gerieflike verblyf met uitstekende diens.

Baie gerieflike verblyf vir beide die sakereisiger sowel as toeris, met uitstekende diens.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons strewe om net ons beste te gee, ons gaste op ons hande te dra vannaf in-boek tot hulle uit boek. U is baie welkom en kom kuier gerus weer.

The Greens Guest House Welgemoed
Michael P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Too short, would have been happy with longer stay.

Will definitely book future stays in Cape Town here. Very central and fantastic.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Thank you for your visit. You are most welcome to come again.
Regards,
Bach.

The Greens Guest House Welgemoed
Marie L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie L

'n Heerlike, ruim kamer in 'n groen woud!

Ons sal enige tyd weer teruggaan na die Greens! Soos die naam aandui, omring deur lowergroen bome, die gesuis van die wind deur die takke, kraakvars linne, die groot vensters en Bach en Rachelle se gasvryheid en twee honde het ons verblyf net meer spesiaal gemaak.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons strewe om al ons gaste met 'n warm ontvangs en ope arms te ontvang, asook om net ons beste te gee. Kom gerus weer kuier.

The Greens Guest House Welgemoed
Willie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Baie aangenaam.

Personeel baie vriendelik, omgewing baie aangenaam, heerlike ontbyt. Kamer netjies en gerieflik, beskikbaarheid van internet 'n groot plus. Sal graag weer daar bly indien huisvesting benodig word.

The Greens Guest House Welgemoed se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, ons strewe om net ons beste te gee en waardeer positiewe en negatiewe terugvoering. Dit is n manier om om ons diens te verbeter tot die beste van ons vermoë.

The Greens Guest House Welgemoed
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Jaarsveld 6, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da6b7a8b2bf51ddc0d8d78c9ba4c97662fdd49afb6155b5a4eb79f9f5d4e048573a29898d2b0178afb7ac77fdf9c84317fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 6 Van Jaarsveld Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.871695627851 18.609641349668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang