Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greens Guest House Welgemoed

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Jaarsveld 6, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die hartjie van die noordelike voorstede en hoog op die Tygerberg-heuwels, sal jy die pragtige uitsig oor Bellville-gholfbaan, Tygervallei en die Hottentots Holland-bergreeks van die Boland geniet.

The Greens bied 'n unieke privaat omgewing met dubbelsuites wat elkeen elegant versier en gemeubileer is. Elke kamer met lugversorging het 'n televisiestel en privaat en suite-badkamer. 'n Ruim, volledig toegeruste kombuis, kroeg, sitkamer, wat oor die gholfbaan en bergreeks uitkyk.

Die ideale, luukse vakansieverblyf vir die uitvoerende en korporatiewe persoon wat die uitsig, ruimte, luukse en styl geniet.

Dit is sentraal tot die lughawe, stasie, Tyger Waterfront, Tygervallei Winkelsentrum, Restaurante, Sportgeriewe, Bergroetes, Wynroetes en Die Weskus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Fanie T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie mooi, gerieflik en vriendelike diens.
Jul 2024
Michelle B
Besigheidsreis
5.0
Fantastic, the views are breathtaking, people are great! The stay was truly delightful. Bach, our host, was incredibly courteous. Eden,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Loraine C
5.0
Een aand oorbly in Welgemoed. Gerieflike verblyf met lieflike uitsig oor die golfbaan.
Jan 2024
Zelné V
5.0
Dit was baie lekker en luuks. Al wat bietjie sleg was, is dat die krag die heeltyd getrip het die een oggend en toe ek wou koffie maak, toe is die gas...
Sien meer
Aug 2023
Jaco J
Besigheidsreis
4.8
Baie goeie ligging. Vriendelike personeel.
Mei 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bach Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Van Jaarsveld 6, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Greens Guest House Welgemoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Jaarsveld 6, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da6b7a8b2bf51ddc0d8d78c9ba4c97662fdd49afb6155b5a4eb79f9f5d4e048573a29898d2b0178afb7ac77fdf9c84317fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 6 Van Jaarsveld Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.871695627851 18.609641349668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang