Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greer Self-catering Suites

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chantelle D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very good and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa Botha B
1 nag
5.0
Apr 2024

Pragtige, rustige, netjiese gastehuis/eenheid. Lekker geslaap. Pragtige gaste eenheid. Baie rustige omgewing. Baie lekker geslaap. Die diens was uitstekend. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greer
The Greer Self-catering Suites
Baie dankie, Marissa. Waardeer dit baie. Ja, kom asb. gou weer. Groetenis, Greer

Johann H
1 nag
5.0
Jul 2023

Puik! Baie vriendelike gasvrou en heerlike, sagte bed in 'n veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanre F
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Great location, great hostess! I truly enjoyed my stay. My only problem was that there isn't a comfortable table to sit and work on in the house as a student. Furthermore, you won't find anything wrong with both the hostess and the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Greer
The Greer Self-catering Suites
Thank you for your review, Jeanre. Most students are very comfortable using the kitchen table; however, thank you for raising that point. I will look into placing a desk in the bedroom. Regards, G

Sue V
1 nag
4.8
Feb 2024

A relaxing atmosphere and enjoyable experience. A very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Greer
The Greer Self-catering Suites
Thank you for the lovely review, Sue. It was wonderful to host you and your mum. You're welcome anytime. Kind regards, Greer

Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Kortstondig maar aangenaam. Ja, ons het. Dit was gerieflik, skoon en prakties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Relaxed and peaceful. We absolutely loved our stay. Greer is an amazing person and made us feel so welcome. We were more than comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Greer
The Greer Self-catering Suites
It was super wonderful to host you as well. Thank you for your review. Travel safe for the rest of your journeys. Regards G

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Friendly, cosy, well equipped. Good place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie netjies as ek weer daai rigting gaan gaan ek weer bespreek. Die eienaar is baie vriendelik maak elke dag seker als is in orde en maak seker jy het nie enige probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greer
The Greer Self-catering Suites
Baie baie dankie Paul. Waardeer dit baie. Kom sommer gou gou weer. Groete Greer

Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig, skoon en netjies. Wat 'n oulik plek. Greer is 'n gasvrou duisend. Vriendelik en hulpvaardig. Sy het ons vroeër laat inboek want ons het 'n ander afspraak gehad. Ons sal beslis weer gebruik maak van die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greer
The Greer Self-catering Suites
Baie dankie Petro. Sal baie graag weer vir julle wil akomodeer. God bless.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Yolande-rylaan 20, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA174ba2c7f40cc5dc308cd85fa3d94920b02e43411e60ec219339d17d4d6ff8381c4335cf68265fa937fd0818759ef1dc23d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 20 Yolande Drive Constantia Kloof 1709 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -26.144132 27.90406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang